AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

De Doorns: Stof wil nie gaan lê

Cosatu dreig weer met betogings in De Doorns en Nosey Pieterse wil werkers in die loopgraaf mobiliseer.

Die vakbond Bawusa beoog om vandag, Vrydag, 25 Januarie, weer optogte in die De Doorns-omgewing te hou.

Mnr. Nosey Pieterse, leier van dié vakbond, het terselfdertyd aan Landbouweekblad gesê dat hulle van plan is om Vrydagmiddag omstreeks 15:00 by die sportterrein in die Stofland informele nedersetting te vergader.

“Boere wil nie die werkers wat gestaak het, weer aanstel nie. Hulle jaag ook die verteenwoordigers van vakbonde, wat tydens die stakings lede gewerf het, van hul plase af weg. Dit is totaal onaanvaarbaar,” aldus Pieterse. In ’n opmerking op die sosiale netwerk, Facebook, sê hy intimidasie van werkers deur boere moet end kry. “Hierdie staking moet nou beter, groter en dapperder wees. Berei julself voor en rapporteer vir die geveg. Sien julle in die loopgraaf.”

‘Slegte boere’ van De Doorns
Dié optogte volg nadat Cosatu op 24 Januarie ’n verklaring uitgereik het waarin mnr. Michael Laubscher, voorsitter van die Hexrivier Tafeldruifvereniging, beskryf word as “voorsitter van die slegte boere van De Doorns.”

Mnr. Tony Ehrenreich, streekvoorsitter van Cosatu, sê volgens dié verklaring die betogings sal Vrydag hervat word omdat boere werkers wat aan die sogenaamde staking deelgeneem het penaliseer. “Die staking wat baie plase lamgelê het, kan weer in moeilikheid ontplof, want boere dank werkers af omdat hulle dit gewaag het om te betoog oor lae lone.”

Wanorde bedreig werkers se toekoms
Intussen sê me. Magrieta Futhwa, voorsitter van die Plaaswerkersforum, sy word sedert die stigting van die forum verlede week oorval deur oproepe van plaaswerkers en boere wat nie meer geduld het vir die konstante dreigemente van die vakbondbase nie. “Dié werkers is nie meer bang nie, hulle is nou moeg vir die wanorde wat almal se toekoms bedreig.”

Me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, sê groot verwarring heers tans oor die situasie en die stellings. Nog geen geweld, betogings of stakings is aangemeld is nie. “Ons is veral jammer vir plaaswerkers, want dit is hulle wat die meeste onder dié situasie ly.”

Adams sê hulle is via mediabronne in kennis gestel van die voorgenome vergadering in Stofland. Lt.kol. Andre Traut, polisiewoordvoerder, sê polisiebeamptes is steeds in die provinsie ontplooi, maar nog geen voorvalle is aangemeld nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot