AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

De Doorns: Zille besoek gemeenskap

In ’n poging om vrede in die Hexriviervallei te herstel, besoek me. Helen Zille, Premier van die Wes-Kaap, die gebied.

Verdeelde terugvoering word ontvang oor die sukses van me. Helen Zille, leier van die Demokratiese Alliansie en Premier van die Wes-Kaap, se besoek aan De Doorns. Haar besoek aan die gemeenskap van Stofland het geëindig in ’n luidrugtige sessie waarin sy volgens ooggetuies “verskeie dinge” toegesnou is.
 
Mnr. Wouter Kriel, woordvoerder vir die Wes-Kaapse Departement van Landbou, sê Zille en mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse Minister van Landbou, het die informele nedersetting Donderdagoggend (8 November 2012) saam besoek, en van huis tot huis by inwoners aangegaan. Sy is toe gevra om die skare in die plaaslike sokkerstadion toe te spreek.
 
“Terwyl sy besig was, het ’n klein groepie oproeriges tussen die skare inbeweeg en goed geskree om die res van die mense op te steek. Die saamtrek het baie luidrugtig geword, en sy het toe met mense op die paviljoen begin gesels. Soos wat sy weggestap het, het een of twee klippe naby haar op die grond geval.” Kriel sê Zille en Van Rensburg gesels tans met boere in die omgewing.
 
Ondersteuning
Intussen sê me. Porchia Adams, skakelbeampte van Agri Wes-Kaap, hulle staan verstom oor die hoeveelheid ondersteuning wat hulle van boere van regoor die provinsie ontvang. “Boere bel van Maandag af al van heinde en ver om te vra hoe hulle kan help, wat hulle kan doen. Die ondersteuning is ongelooflik!”
 
Ná aanleiding van die onderhandelinge wat môre tussen die georganiseerde landbou, die staat, Cosatu en die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) plaasvind, sê Kriel: “Plaaswerkers se minimum loon word vasgestel deur me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid.

"Waar was mnr. Tony Ehrenreich (streeksekretaris van Cosatu in die Wes-Kaap) toe die munimum lone nege maande gelede onderhandel en vasgestel is? Hoekom het hy nie toe ’n konstruktiewe bydrae gelewer nie?”
 
Ehrenreich het Woensdag (7 November 2012) aan Landbou.com gesê dat hulle onderhandel vir ’n loonsverhoging en dat die werkers R150 per uur eis. Na bewering het die hele situasie in die vallei ontstaan omdat betogers ontevrede was oor die R70 per dag wat werkers verdien.

Betogings ontwrig Hexriviervallei
Boere in Hexriviervallei gedreig
Landbou vrees 'Marikana' by De Doorns
De Doorns: Boer skiet op betogers
Cosatu raak betrokke by De Doorns
De Doorns: Eerste aanbod afgekeur

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.86
+0.1%
Silwer
20.81
+0.7%
Palladium
2,271.47
+0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot