AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Debat het eenheid gehelp – Agri Mega

Die debat oor eenheid in die landbou by die Agri Mega-week het 'n ongemaklikheid veroorsaak.

Die organiseerders van Agri Mega Week het “terdeë” kennis geneem van die TLU SA en Bawsi, ’n organisasie wat plaaswerkers verteenwoordig, se ongemak omdat dié organisasie nie ingesluit is in die paneelgroep van die Eenheidsdebat wat tydens dié jaar se Megaweek aangebied is nie.

Die TLU SA het op 26 September 2012 ’n mosie by sy jaarkongres aanvaar waarvolgens die organisasie sy kommer wou duidelik maak oor die debat.

Mnr. Bennie van Zyl, hoof uitvoerende beampte, sê hy het toevallig van die gesprek gehoor terwyl hy by die tentoonstelling was. Hy het van die openbare vloer af aan die gesprek deelgeneem en kommentaar gelewer. “En ek is ná die tyd deur talle mense bedank vir die standpunte wat ek gestel het.”

Luidens ’n verklaring het Bawsi die debat verlaat omdat hulle gemeen het plaasarbeid was uitgesluit. Agri Mega bevestig egter dat beide die organisasies wel aan die debat deelgeneem het.

Oop gesprek
Volgens Agri Mega was die debat ’n oop gesprek, en belangegroepe en individue kon van die vloer af insette lewer. Waardevolle insette is deur die paneel gemaak en ander rolspelers, wat die twee organisasies insluit, gemaak.

“As gasheer van die Eenheidsdebat, het Agri Mega die reg voorbehou oor die samestelling van die paneel en wie as fasiliteerder moes optree,” lui die verklaring. “Die seleksie van paneellede het juis op vorige ondervinding met en bedrewenheid in die daarstel van eenheid en sektorverteenwoordiging gefokus.”

Een Landbou, Een Visie
Die debat is nie deur enige landbou-organisasie of relevante rolspelers in die lewe geroep nie. Agri Mega sê dit is tydens die Mega Week aangebied aangesien die tema van dié jaar se tentoonstelling, Een Landbou, Een Visie, dit die gepaste plek daarvoor gemaak het.

Agri Mega sê die debat is wyd geadverteer, en hulle het vir seker dat alle landbouverteenwoordigende- en bedryfsorganisasies daaroor ingelig is en genooi is.

Die eenheidsdebat is 'n Indaba-inisiatief en het bevestig dat gesprek oor eenheid in landbou belangrik is en voortgesit behoort te word. As deel van sy Indaba-doelwitte, het Agri Mega die debat as inset vir die gesprek oor Landbou-eenheid aangebied en dit is voorts in die hande van landbou om die momentum vol te hou en daarop te kapitaliseer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.17
+0.1%
Rand - Euro
17.58
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.45
+1.5%
Rand - Jen
0.12
+1.0%
Goud
1,725.81
+1.5%
Silwer
21.14
+2.1%
Palladium
2,319.00
+4.3%
Platinum
936.50
+3.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot