AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Debat oor grond is mank – Möller

Boere is sat daarvoor dat die skuld vir die se mislukte grondhervorming telkens op hul “planloosheid” gepak word, sê mnr. Johannes Möller.

Boere is nou sat daarvoor dat die skuld vir Suid-Afrika se mislukte grondhervormingsproses telkens op hul “planloosheid” gepak word, het mnr. Johannes Möller, voorsitter van Agri SA, in ’n persverklaring gesê.

Möller het ná die debatvoering tydens die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se voorlegging van sy begroting in die Parlement verwys. Volgens hom het die departement steeds nie met werkbare planne of implementeringstrategieë vorendag gekom nie.

“Agri SA werk nou saam metdie Nasionale Beplanningskommissie ten opsigte van grondhervormingsmodelle.”

Möller sê die beredenering in dié verband “berus op so ’n lae vlak van ingeligtheid dat gegronde argumente tot die teendeel kwalik dié spesifieke mikpunt gaan bereik.

“Hoekom bestaan daar ’n skuldlasverhouding van nagenoeg 60% op grond en vaste verbeterings as dit gesteel is? Beteken die feit dat plaaseenhede afgeneem het van 118 000 in 1950 tot die huidige aantal van nagenoeg 40 000 dat boere dit ook van mekaar ‘gesteel’ het? Dit is algemene kennis dat ongeveer 5% van plaasgrond jaarliks verhandel.

Dit beteken dat die totale oppervlak van alle plaasgrond in Suid-Afrika oor die afgelope 20 jaar verkoop is. In die ‘era van demokrasie’ was die grondmark dinamies op grond van verhandeling en nie gekenmerk deur sogenaamde diefstal nie,” sê hy in die verklaring.

Möller sê die beleidsomgewing oor grondhervorming word tans gekenmerk deur botsende uitsprake van politieke leiers, ooglopend swak koördinasie van beleidstandpunte en duidelik swak kommunikasie oor die aangeleentheid.

“Dit is onmoontlik om te midde van restitusie en die verwante grondeise-prosesse wat vir ’n verdere vyf jaar sal voortduur, sinvol te vorder met grondhervorming, aandeelhouerskemas, die verbandhoudende voorstelle in die Nasionale Ontwikkelingsplan en swart ekonomiese bemagtiging.”

Volgens hom is dit nie slegs die landbou, plaasgrond en boere wat ter sprake is nie, maar die aanvaarbaarheid van Suid-Afrika as ’n bestemming vir belegging.

Hy verwys spesifiek na die swaard van afskalings in die kredietgradering wat voortdurend oor Suid-Afrika se kop hang.

“Namens Agri SA bevestig ek kommersiële landbou se verbintenis om van grondhervorming en transformasie van die sektor ’n sukses te maak en herhaal die aanbod om saam met die Regering en ander belanghebbendes prakties daaraan uitvoering te gee. Ons aanvaar egter nie beskuldigings van planloosheid binne ’n omgewing wat planne onmoontlik maak nie,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.3%
Rand - Pond
20.11
+0.1%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-1.0%
Goud
1,713.07
-0.2%
Silwer
20.66
+0.1%
Palladium
2,253.50
-0.2%
Platinum
925.00
+0.3%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot