AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Deel van Graan SA dalk na Gauteng

’n Groot deel van Graan SA se personeel gaan moontlik na ’n kantoor in Pretoria verskuif word, sê die organisasie.

’n Groot deel van Graan SA se personeel gaan moontlik na ’n kantoor in Pretoria verskuif word, sê die organisasie. Luidens ’n verklaring is dit een van die strategiese besluite wat op 5 Mei op ’n hoofbestuursvergadering in Pretoria geneem is.


Die organisasie sê die bestuur het ná hewige debat eenparig die besluit geneem. Tans word ingevolge die Arbeidswet met personeel oor die skuif gekonsulteer. Die finale besluit sal ná afloop van die konsultasieproses bekend gemaak word.


’n Verdere besluit is geneem om ’n kantoorblok reg langs die Graangebou in Pretoria te koop. Die grootste deel daarvan sal deur Graan SA self gebruik word, terwyl ’n deel verhuur sal word, verkieslik aan ander lede van die graanfamilie. Die ligging van die gebou skakel in by ’n plan om die beskikbare konferensiegeriewe van die Graangebou te gebruik.


Dapper besluite


Mnr. Jannie de Villiers, hoof uitvoerende beampte van Graan SA, sê op die vergadering moes hulle besluite neem oor verskeie kwessies wat graanboere en die bedryf in die gesig staar.


Van die kwessies is:


- Winsgewendheid in graanproduksie is nie op die vlakke wat investering, uitbreiding en werkskepping bevorder nie.


-Die gebrek aan eenheid in die landbou ná 17 jaar van demokrasie benadeel die landbou se beeld en beleidsomgewing.


- Die wêreldvoedselsituasie het van ? kommer oor pryse na bykans ? paniek oor beskikbare voorraad verskuif.


- Die bystand aan die staat ten opsigte van kapasiteitsbou vir dienslewering die afgelope 17 jaar was onvoldoende.


- Die beloftes van billike handel (afskaal van landbousubsidies) via die Wêreldhandelsorganisasie deur veral die VSA en EU het nooit gerealiseer nie.


Vrye mark


De Villiers sê met dié kwessies as riglyn moes dapper en moeilike besluite geneem word. “As vertrekpunt is die oorhoofse doelwit bevestig om die vryemark-meganisme as basis te beskerm en te bevorder."


"Graan SA moet sy lede bemagtig om volhoubaar en winsgewend graan en oliesade te produseer en om mee te werk dat die beleidsomgewing van so aard is dat voedselsekuriteit op lang termyn gehandhaaf kan word. Ek sien uit na die toekoms en glo ons sal nou nog hoër hoogtes bereik”.


12 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot