AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Deltamune brei uit na Swartland

Deltamune het sy voetspoor na Malmesbury uitgebrei as deel van sy eenstopdiens aan boere in die land.

Deltamune het onlangs ’n laboratorium op Malmesbury in die Swartland oopgemaak. Die stap is deel van die maatskappy se poging om sy voetspoor uit te brei en ’n eenstopdiens vir verbruikers te verskaf. Dr. Hannes Swart, die hoof uitvoerende beampte van Deltamune, het by die opening van die laboratorium verduidelik dat boere in die Wes-Kaap in die verlede verskillende laboratoriums moes gebruik om water, voer en diere vir besmetting en siektes te toets. Nou kan hulle basies alles in die produksieketting na Deltamune stuur vir ontleding.

Hy het bygevoeg dat Deltamune se laboratoriums in spesifieke toetse sal spesialiseer. Die een wat twee jaar gelede op Oudtshoorn geopen is, sal byvoorbeeld hoofsaaklik aangewend word vir aanmeldbare siektetoetse op volstruise en toetse wat van toepassing is op die suiwelbedryf. Die een in Centurion sal fokus op pluimvee en ander intensiewe diereproduksiebedrywe, chemiese analises en voer en voedseltoetsing, terwyl die nuwe een op Malmesbury sal fokus op die pluimvee en suiwelbedrywe, voer asook voedsel.

Dien ook as depots
Die laboratoriums sal egter ook dien as depots, wat beteken dat boere toetsmonsters by hul naaste laboratorium kan aflewer, wat dit dan sal aanstuur na die laboratorium wat die nodige toetse doen. Deltamune het ook ’n depot in Pietermaritzburg en beplan om binnekort ook ’n formele depot in die Oos-Kaap te open. Die maatskappy het ook ’n vervaardigingsfasiliteit vir entstof in Roodeplaat.

Dr. Stefan Swanepoel, hoof operasionele beampte van Deltamune, het boere aangemoedig om hul behoeftes aan laboratoriumdienste met Deltamune te bespreek sodat die maatskappy oplossings daarvoor kan vind. Vir meer inligting gaan na www.deltamune.co.za. Byskrif: Deltamune se bestuur by die laboratorium se opening op Malmesbury. Van links is me. Claudia Falch, laboratoriumbestuurder op Oudtshoorn en Malmesbury, dr. Hannes Swart, hoof uitvoerende beampte, dr. Stefan Swanepoel, hoof operasionele beampte, mnr. Carl Bates, voorsitter van die maatskappy se raad en dr. Elize de Bruyn, hoofbeampte vir gehaltebeheer. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot