AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Departement voor komitee

Die vere word reggeskud as die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wat Dinsdag voor die portefeuljekomitee verskyn.

Die vere word tans reggeskud as die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye wat Dinsdag (11 Oktober 2011) voor die parlementêre portefeuljekomitee verskyn.

Mnr. Steve Galane, woordvoerder van die departement, sê twee voorleggings sal aan die komitee voorgehou word.

“Die een is oor die algemene stand van sake en die gereelde verslae oor vordering, en die tweede fokus op die voorlegging wat die Rooivleisbedryfforum aan die komitee voorgelê het,” verduidelik Galane.

Hoëvlak vergadering

Dié voorgeleggings is deur drie dae van vergaderings deur hoëvlakbestuur van die departement vooraf gegaan. Die vergaderings het oor die algemeen gefokus op die departement se vordering met sy strategiese plan vir 2011/’12 asook die voorgestelde strategiese plan vir 2012/’13.

Mnr. Langa Zita, direkteur-generaal, sê dié vergaderings sal glo ‘n kwartaallikse instelling word.

Tydens die vergadering het die departement besluit om ‘n senior bestuurder vir landbousake by elke munisipaliteit in die land aan te stel. “Dit sal vir seker dat die departement in ‘n posisie is om ondersteuning, in samewerking met provinsiale en plaaslike owerhede, te verskaf vir voedselsekerheid en die skep van werk binne die landbou-, bosbou- en visserysektore.

“Senior bestuurders is ook aangestel om die departement by elke kommoditeitsgroep te verteenwoordig as deel van sy skakeling met die kommersiële sektor,” lui ‘n verklaring.

Forum is verward

Intussen sê die Rooivleisbedryf-forum hy is tans verward oor terugvoer van die departement oor hulle klagtes moes kry. “Ek ontvang talle oproepe van die media wat vra vir reaksie op dit wat die departement oor ons voorlegging sê, maar nog geen amptelike terugvoer is aan die forum gestuur nie. So hoe werk dit nou?” aldus mnr. Dave Ford, voorsitter van die forum.


Die forum het verlede maand tydens ‘n voorlegging onder andere klagtes oor die bek-en-klouseer uitbreking aan die komitee voorgehou. Swak dienslewering van die staat met die hantering van die uitbreking asook en die sloering om die land se uitvoerstatus te herstel knou tans verskeie landboubedrywe en die land se ekonomie as geheel.

10 Okotober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot