AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Derde landboutoer na Georgië

Die belangstelling onder Suid-Afrikaanse boere om meer oor landbou-omstandighede in Georgië uit te vind is só groot dat ’n derde inligtingstoer nou aangebied gaan word.

Die belangstelling onder Suid-Afrikaanse boere om meer oor landbou-omstandighede in Georgië uit te vind is só groot dat ’n derde inligtingstoer nou aangebied gaan word.

Minstens 45 boere gaan reeds tussen 24 en 29 Januarie sowel as 7 tot 11 Februarie dié land besoek om eerstehands na beskikbare plase en die landbou-omstandighede te kyk. Die inligtingstoere spruit voort uit die TLU SA se ooreenkoms met Georgië om die land se landbou-sektor te help regruk ná die agteruitgang toe dit nog deel van die ou Sowjet-unie was.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, sê na aanleiding van al die navrae wat ontvang is, word ‘n derde toer beplan vir die week van 21 tot 25 Februarie. Die inskrywingsvorm vir die toer is op die webblad www.boers.ge  en is die sluitingsdatum vir die toer op 7 Februarie 2011.

Skakel tussen SA en Georgië

Van Zyl is reeds meer as ’n maand in Georgië om as skakel met Suid-Afrika te dien. Prof Koos de la Rey, ’n ekonoom van die TLU SA en dr. Ben Stander, ’n landboukundige, staan hom by.

Van Zyl sê in die eerste week nadat ’n webblad oor landbougeleenthede in Georgië begin is, was daar reeds 56 000 besoeke op die blad. “Daarbenewens het ek by tye tot 60 e-posnavrae per uur ontvang en kon nie voorbly om mense van inligting te voorsien nie. Daar was meer as 1 500 navrae oor die inligtingstoere.”

Die toere word deur die Georgiese regering aangebied om belangstellendes ’n beter oorsig oor geleenthede in die landbou te bied.

Een TLU lid wat reeds besluit het om hom in Georgië te vestig is mnr. Piet Kemp, bestuurder van die TLU SA Oos. Hy is ’n vennootskap aangebied om ’n saai- en beesplaas vir die eienaars van ’n myngroep in dié land te vestig. Mnr. Riaan Taylor, is nog ’n boer wat beplan om hom daar te vestig. Hy beoog ’n botteleringsaanleg vir water en ’n saaiboerdery.

17 Januarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.80
-0.0%
Rand - Pond
21.95
+0.6%
Rand - Euro
19.29
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Platinum
991.29
+1.1%
Palladium
1,465.87
-0.8%
Goud
1,969.32
-0.6%
Silwer
24.07
+0.7%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Opsoek na iemand opreg...
Ek is n eerlike opregte persoon en is opsoek na daai spesiale persoon wat ook moeg is om alleen te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot