AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Derde OB-ondersoek na Tina

’n Derde ondersoek deur die Openbare Beskermer teen minister Tina Joemat-Pettersson is aan die DA bevestig.

’n Klag dat me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, die “Uitvoerende Etiese Kode” oortree het, word deur die Openbare Beskermer (OB) ondersoek. Die Demokratiese Alliansie (DA) het bevestiging van adv. Thuli Mandonsela ontvang dat sy die klag ondersoek.
 
Dít is die derde ondersoek wat die OB teen Joemat-Pettersson onderneem het. Die party sê die mees onlangse ondersoek is aangevra na aanleiding van raad deur Adjunkpresident Kgalema Motlanthe. Die ander twee ondersoeke handel oor die minister se besteding aan vlugte en hotelverblyf en tenderprosedures binne haar departement.
 
Kode
Luidens ’n verklaring sê die party afdeling 2.1 van die kode bepaal dat uitvoerende lede “hul pligte moet uitvoer en hul magte getrou en eerlik moet uitoefen, (moet) optree in goeder trou en in die beste belang van goeie regering, (en) in alle situasies optree op ’n manier wat in ooreenstemming is met die integriteit van hul amp of die Regering.”
 
Die party het drie sake uitgewys wat die OB moet ondersoek in verband met die kode. Die eerste is die beweerde herhaalde mislukking van die minister om met sleutelrolspelers in bedrywe te vergader. Die tweede is bewerings dat die minister se drie jaar in haar posisie gekenmerk is deur ‘‘blaamverskuiwing en min eienaarskap van verantwoordelikheid’’.
 
Die laaste punt in die ondersoek is dat die minister glo geweier het om die Kaapstadse Persklub toe te spreek as mnr. Pieter van Dalen, DA verteenwoordiger vir sake aangaande visserye, aanwesig was.
 
‘Zumaville’-projek
Intussen gaan die party die week ook vrae aan die minister stel na aanleiding van ’n berig wat in die City Press verskyn het oor die ‘‘Zumaville”-projek waarvoor die departement sowat R800 miljoen begroot het.
Luidens die berig het die departement tot dusver ontken dat dit op enige geld vir die projek begroot het.
 
’n Dokument in die koerant se besit dui egter daarop dat sowat R808,5 miljoen opsy gesit is vir die Masibambisane-projek, wat ook as die “Zumaville”-projek aangedui word. Volgens die dokument is die Onafhanklike Ontwikkelingstrust (IDT), Walmart Massmart en Agri Mega private vennote van Masibambisane.
 
’n Bron in die departement het egter aangedui dat dié vennote net ooreenkomste vir die projek aangegaan het en nie geld sou bydra nie. Me. Palesa Mokomele, woordvoerder vir die minister, sê geen geld word aan die projek bestee nie en die inligting word kwaadwillig met die media gedeel. Landbou.com wag tans op ’n antwoord van Mokomele oor die berig.
 
Me. Annette Steyn, landbouverteenwoordiger vir die DA, sê sy meen daar steek wel waarheid in die beweringe. “Die grootste probleem met dié departement is dat daar nie ’n vaste en bepaalde plan bestaan nie, hulle skuif geld lukraak rond soos dit hulle pas.”
 
Bron: City Press

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot