AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Derde plaasaanval dié week

Plaaswerkers is dié week twee keer op plase in die Vrystaat aangeval terwyl ‘n boer van Limpopo vermoor is.

Plaaswerkers is dié week twee keer op plase in die Vrystaat aangeval terwyl ‘n boer van Limpopo vermoor is.

Luidens ‘n berig op Volksblad se webwerf het ‘n egpaar wat op die plaas Dwarskloof in die Fouriesburg omgewing werk, aanvallers Donderdagoggend (13 Oktober) om die bos gelei nadat hulle oorval is.

Volgens mnr. Hendrik van Jaarsveld, eienaar van die plaas, was hy en sy vrou nie ten tyde van die aanval tuis nie. Mnr. Ntima Disebo, ‘n tuinier, en sy vrou, me. Lehlohonolo Thuntsa, is deur twee gewapende mans oorval wat die agterdeur van die huis oopgebreek het.

Met wapens gedreig

Die aanvallers het die egpaar met wapens gedreig om hulle na die kluis te neem. Die paartjie het egter glo mooi kopgehou en op die regte tyd van die aanvallers ontvlug en hulp by die bure ontbied.

Die polisie is ontbied, en een van die vermeende rowers is later deur die plaaswag vasgetrek. Hy sal Vrydag in die dorp se landdroshof verskyn. Van Jaarsveld is baie dankbaar teenoor die werkers en dat niks gesteel is nie.

Eerste aanval

Die eerste aanval, wat ook in die Fouriesburg-omgewing plaasgevind het, het Maandagnag (10 Oktober) plaasgevind. Tydens die aanval is die 39 jarige mnr. Samuel Chaba, voorman op die plaas Grootverwulf, in die hand geskiet en sy vrou is in haar kuit geskiet. Die aanvallers het vermoedelik oor die Lesotho-grens gevlug.


Intussen is die 50 jarige mnr. Douw Brummer, ‘n boer van Limpopo, Woensdagaand (12 Oktober 2011) op sy plaas Goedgedacht, in die agterkant van sy kop geskiet. Sy ligaam is sowat agt ure ná hy dood is deur van sy plaaswerkers op die grasperk voor sy huis gevind.


Bron: Volksblad.com


14 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.97
+0.2%
Rand - Pond
20.08
+0.1%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,710.69
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
925.00
-0.0%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot