AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Derde plaasroof in twee weke

Die landbougemeenskap in die Vrystaat is deur die derde plaasroof in sowat twee weke getref.

Sewe verdagtes word tans gesoek ná rooftogte op drie plase sedert Saterdag (27 Oktober 2012) in die Vrystaat voorgekom het. In die mees onlangse voorval is ’n 29-jarige vrou Dinsdag (6 November 2012) in haar huis op die plaas Beginsel naby Petrusburg aangehou.
 
Twee mans, wat met messe gewapen was, het luidens ’n berig op OFM omstreeks 14:00 by die huis ingebreek. Die vrou is aangehou en gedwing om die kluis oop te sluit. Die verdagtes het met ’n onbekende bedrag kontant op die vlug geslaan. Niemand is in die voorval beseer nie.
 
Vyf ander verdagtes
Intussen sê sers. Yanga Ngcuka, polisiewoordvoerder, drie mans word steeds gesoek ná ’n gesin Saterdagaand (27 Oktober 2012) op die plaas Nuwejaarspruit naby Rouxville aangehou is. Die mans het deur ’n oop badkamervenster toegang tot die huis gekry.
 
Die groep het die boer se slaapkamer binnegegaan en hom en sy vrou vasgebind waarna hulle die huis vir waardevolle items deursoek het. Die egpaar se ses maande oue baba is glo nie aangeraak nie.
 
In nóg ’n  voorval is ’n boer van Sasolburg Vrydag (2 November 2012) vroegoggend deur twee rowers op sy plaas Riverside aangeval. Die boer, wat op die dorp woon, was besig om toerusting op sy bakkie te laai toe die mans toegeslaan het. Ao. Zwele Moboledi, polisiewoordvoerder, sê dié verdagtes is ook nog op vrye voet.
 
Bron: OFM
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot