AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Desperate boere oorval Agri SA om hulp

Talle boere is in ‘n oorlewingstryd weens die droogte, sê Agri SA in ? nuusverklaring.

Agri SA se kantoor word tans oorweldig deur versoeke vanaf uiters desperate kommersiële en opkomende landbouprodusente om droogtehulp, sê Agri SA.

“Ons doen dus ‘n beroep op die korporatiewe sektor en algemene publiek om finansieel by te dra tot Agri SA se droogtehulpfonds vir die befondsing van voerpille en die vervoer daarvan na produsente in nood.

“ ‘n Ander groot probleem wat Agri SA ondervind is dat ‘n toenemende getal hoogs produktiewe en suksesvolle kommersiële produsente tans sukkel om kop bo water te hou. Ons doen ‘n beroep op kommersiële banke en agribesighede om maniere te vind om grootskaalse bankrotskappe onder hierdie boere te verhoed. Ons vra ook dat die Regering hulp verleen aangesien hierdie boere ‘n belangrike rol speel om voedsel op groot skaal te produseer.

In sekere provinsies

“Dit is veral boere in dele van die Noord-Kaap, Vrystaat en Noordwes, Oos-Kaap en Wes-Kaap wat ‘n ernstige krisis in die gesig staar en dringend finansiële hulp benodig. Hulle kan nie langer bekostig om veevoer aan te koop nie en het nie die nodige kontant om hul boerderye aan die gang te hou nie. Boorgate op baie plase het ook begin opdroog en diere is besig om te vrek. Plaaswerkers en hul gesinne het ook dringend humanitêre hulp nodig.”

Agri SA het 'n beroep op die korporatiewe sektor en die algemene publiek gedoen om by te dra tot Agri SA se droogtehulpfonds aangesien boere nou meer as ooit tevore ons hulp nodig het.

Hieronder is 'n verslag oor die hulp wat boere uit Agri SA se droogtehulpfonds ontvang het:

Bydrae deur die korporatiewe sektor, internasionale skenkers, kerkgemeenskappe en die algemene publiek

R16 miljoen

 

Getal kommersiële boere wat hulp ontvang het

12 921 kommersiële boere

Getal opkomende boere wat hulp ontvang het

3 053 opkomende boere

Totale getal boere wat hulp ontvang het

15 974 boere

Getal bale (rond en vierkantig) wat versprei is

66 557 bale

Getal sakke voerpille wat versprei is

36 609 sakke voerpille

Getal plaaswerkers en landelike gesinslede wat van kospakkies en gebottelde water voorsien is

9 057 plaaswerkers

(x4 lede = 36 228 landelike gesinslede)

Getal trokke wat gebruik is

579 trokke

Getal skenkers wat fondse beskikbaar gestel het

1 300 skenkers

Getal mieliemeel- en voedselpakkies wat versprei is

236 ton

Getal gebottelde water wat versprei is

548 000 liters

Getal watertenke wat geskenk is en boorgate wat gesink is

20 watertenke

3 boorgate

 

R 3 418 421.00

R 3 389 474.00

R 3 189 474.00

R 2 250 000.00

R 889 474.00

R 505 263.00

R 607 895.00

FINANSIËLE OORDRAGTE AAN PROVINSIES VANUIT DIE DROOGTEFONDS 
Noord-Kaap
Noordwes
Vrystaat
Wes-Kaap
Oos-Kaap
KwaZulu-Natal
Ander provinsies

Agri SA sê die tekort aan wintervoer is 'n ernstige probleem en enige skenkings deur die publiek sal hoog op prys gestel word. Verdere oordragte vanuit die droogtehulpfonds sal in Augustus en September gemaak word aan die provinsies wat ernstige tekorte aan veevoer of wintervoer ervaar.

Die bankbesonderhede is:

Begunstigde: Agri SA Drooogtehulpfonds

Bank: ABSA

Rekeningtipe: Tjek

Rekeningnommer: 40-6854-0775

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
20.13
+0.2%
Rand - Euro
17.52
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,687.57
+1.6%
Silwer
20.39
+7.1%
Palladium
2,247.58
+3.7%
Platinum
900.00
+4.1%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,825
+0.8%
Alle aandele
64,209
+0.8%
Hulpbronne 10
61,564
+2.2%
Industriële 25
77,497
+0.1%
Finansiële 15
13,826
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons deel
Het gesonde uitkyk op die lewe. Probeer gesond leef, fiks bly, stap, om buitelewe te verken en te geniet. binne. Hou van werskaf tuis, krap in die tuin. Sal graag my lewe wil...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot