AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Desperate situasie vir Knysna-boere

“Dit is vir ons ’n dubbele ramp – die droogte en toe die brande, wat die bietjie wat nog oor was, kom verwoes het."

Boere van die distrikte Knysna, Plettenbergbaai en Karatara is desperaat vir hulp uit die groter landbougemeenskap ná die onlangse verwoestende brande wat verskeie plase in puin gelê het.

Volgens mnr. Cobus Erasmus van die Knysna-boerevereniging is verskeie plase rondom Knysna tot op die grond afgebrand, met alle voer, plaashuise en buitegeboue, heinings en ander infrastruktuur wat in die slag gebly het.

Volgens Erasmus het verskeie plase van meer as 600ha, sowel as kleiner plase, totaal afgebrand, met honderde diere wat nou sonder enige voer gelaat is. Meeste boere in die omgewing het diere na kampe geskuif sodat hulle gevoer kan word te midde van die knellende droogte.

“Dit is vir ons ’n dubbele ramp – die droogte en toe die brande, wat die bietjie wat nog oor was, kom verwoes het. Dit maak dit nog meer pynlik en intussen is daar geen vooruitsigte op reën vir ons nie. Omdat dit nou winter is, gaan enige aanplantings wat ons nou doen eers in die lente ’n impak hê.”

Volgens Erasmus word dit geskat dat Knysna sowat 28 dae se water oor het maar dat dit volgens hom waarskynlik nie eers soveel is nie.

Infrastruktuur

Die afbrand van heinings het ook verdere komplikasies veroorsaak.

“Meeste van die plase grens aan paaie. Die distriksmunisipaliteit het onderneem om die heinings te herstel sodra hulle geld kry. Oor die korttermyn moet ons egter ’n plan maak om heinings te herstel om die diere van die paaie af te hou.

“Ons het hulle nou in kampies ingedruk waar ons hulle kan voer, maar ongelukkig is van die kampe waar water is,  teen die pad. Nou moet ons water tydelik oor in tenke uitpomp net om water by die diere te kry.”

Erasmus sê die grootste nood is voer vir die diere. “Hier is heelwat skape, beeste en perde wat ernstig voer nodig het.”

Intussen is mense in die streek dankbaar vir die hulp wat van oral instroom. “Al die kerke, skole – oral is stasies opgesit vir water, kos en klere. Talle mense wat vakansiehuise hier het, het dit oopgestel het vir mense wat behuising nodig het. Meer as 400 huise het afgebrand en baie mense wat hier woon en werk het niks oor nie.”

Lesers wat boere van die omgewing met voer wil help kan Erasmus by 082 855 2553 of Pieter Reed by 083 267 4331 kontak.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot