AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Deurbraak vir opname oor roofdiere

Te danke aan befondsing kan ’n wetenskaplike bestekopname oor roofdiere aan die gang kom.

In wat as ’n deurbraak beskou word hoe om roofdiere wat jaarliks miljoene rand se skade in die veebedryf veroorsaak beter te bestuur, het die Departement van Omgewingsake sowat R1 miljoen beskikbaar gestel vir ’n wetenskaplike bestekopname. Die opname, wat sowat R2 miljoen sal kos en onder leiding van prof. Graham Kerley van die Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit (NMMU) se Sentrum vir Afrikabewaring en -ekologie aangepak sal word, se bevindinge behoort binne twee jaar bekend wees. Besonderhede van die opname is verlede week, tydens die Nasionale Wolkwekers-vereniging (NWKV) se kongres in Port Elizabeth, bekend gemaak. Dr. Gerhard Verdoorn, onafhanklike raadgewer van die Predasiebestuursforum (PMF) het die stap verwelkom. Hy het aan Landbouweekblad gesê dat die opname wetenskaplike antwoorde sal gee wat werklik besig is om met die bevolking van roofdiere te gebeur en wat die ware impak daarvan op die veebedryf is. “Tot nou was 90% van die uitsprake rondom die kwessie emosioneel. Hopelik sal ons oor twee jaar meer objektiewe antwoorde hê.”

Jakkalse loop wyd

Verdoorn sê insette van almal wat deur roofdiere geraak word sal deur die navorsers bekom word. “Die persepsie dat jakkalse net in nasionale parke en op wildplase aanteel, is verkeerd. Hulle beweeg wyd oor groot afstande en teel oral aan. Eers, as ons al die feite het, kan die beheer van roofdiere op ’n nasionale grondslag aangepak word en die staat deel word van die dag­tot­dag bestuur deur die verskaffing van menslike hulpbronne en ondersteuning aan die veebedryf.”

Impak

Volgens Verdoorn is die impak van verkeerde roofdierbestuur op die omgewing enorm omdat dit ook ander ander spesies, wat nie deel van die probleem is nie, raak. “Bestryding behoort afgeskaal te word na slegs daardie enkele roofdiere wat skade aan kleinvee, grootvee of wild berokken.”

Hy sê die werk wat deur mnr. Neil Viljoen, ’n raadgewer van die NWKV gedoen is, het getoon dat indien die emosie uit predasiebestuur geneem word en die boere self verantwoordelikheid daarvoor neem, hul skade binne drie jaar, met die helfte afgeneem het.”

Jan van Riebeeck

Of daar nog oor 10 jaar steeds oor probleemdiere gepraat sal word, het Verdoorn gesê dat dit ’n saak is wat al van Jan van Riebeeck se landing in die Kaap kom. “Ek wil glo dat ons steeds daaroor sal praat, maar nie meer só bekommerd gaan wees nie, omdat hierdie oorlog gewen gaan word. As ons egter meen dat jakkalse en rooikatte heeltemal uitgewis gaan word, maak ons ’n groot fout. Met die regte aanslag sal hulle beter bestuur kan word en daar geleer word hoe om daarmee saam te leef.”

Die wetenskaplike bestekopname word deur die Departement van Landbou, Bosnou en Visserye, NWKV, Cape Wools, die Bokhaartrust en die Rooivleis-navorsing en -ontwikkelingtrust ondersteun.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot