AFGRI
BEAN
01 Jan
-
0
0,00
CORN
01 Jan
-
0
0,00
SOYA
01 Jan
-
0
0,00
SUNS
01 Jan
-
0
0,00
WEAT
01 Jan
-
0
0,00
WMAZ
01 Jan
-
0
0,00
YMAZ
01 Jan
-
0
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Deurlopende mededinging kan kosprobleem oplos

Die oplossing vir Suider-Afrika se voedselprobleem is nie prysbeheer of grondhervorming nie, maar 'n landboubeleid wat deurlopend mededingendheid bevorder.

Mnr. Chris du Toit, voorsitter van die Landboubesigheidskamer, sê die strategiese landbouplan kan 'n deurslaggewende rol speel om mededingendheid te bevorder. Hy het op Agri SA se kongres gesê daar moet gewaak word daarteen dat die landbou gesien word as 'n onuitputlike bron van hulpbronne wat toenemend getap en gebloei kan word.

"Elke belasting of heffing op produksiemiddele soos brandstof, water, grond en arbeid dra daartoe by om die landbou minder mededingend te maak. Dit beperk sy vermoë om welvaart te skep in 'n land waar werkskepping 'n nypende probleem is."

Hy sê 'n blote verskuiwing van eienaarskap na voorheen benadeelde mense beteken ook nie dat meer werksgeleenthede geskep word of nuwe beleggings gelok word nie. Die landbou is die ruggraat vir oorlewing in Afrika en as regerings nie die welwillendheid, bereidwilligheid en kundigheid van landbou-organisasie en -ondernemings gebruik nie, kan die landbou nie die skuld kry vir die optrede of mislukkings van regerings nie.

"Wat nodig is in Suider-Afrika is onderlinge vertroue en 'n wedersydse begrip dat historiese vyandigheid niemand bevoordeel nie."

Mnr. Du Toit sê as die Regering en die private sektor saamwerk, kan Suid-Afrika heelwat baat vind by die nuwe vennootskap vir Afrika se ontwikkeling (Nepad). "Al moet Suid-Afrika meeding teen die gesubsidieerde Europese en Amerikaanse markte, is daar 'n mark voor die deur wat ontgin en ontwikkel kan word. Dié mark is Afrika."

Hy sê die voedseltekort in Afrika beteken dat daar 'n mark binne voedselhulporganisasies is. Logistiek en kommunikasie plaas Suid-Afrika in 'n gunstige posisie om 'n groot verskaffer aan dié organisasies te word.

25 Oktober 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
20.01
+0.7%
Rand - Euro
17.69
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,663.99
+0.2%
Silwer
19.21
+0.9%
Palladium
2,164.75
-0.1%
Platinum
866.26
+0.2%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
0.0%
Alle aandele
63,726
0.0%
Hulpbronne 10
60,230
0.0%
Industriële 25
77,400
0.0%
Finansiële 15
13,796
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot