AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Di

Suid-Afrika se landbou sal ernstig benadeel word as die voorstel van die winkelgroep Pick 'n Pay dat die plaaslike voedselmark eers teen laer pryse voorsien moet word voordat boere die hoër wêreldpryse as norm begin gebruik, sê mnr. Chris du Toit, voorsitter van die Landboubesigheidskamer(LBK).

Suid-Afrika se landbou sal ernstig benadeel word as die voorstel van die winkelgroep Pick 'n Pay dat die plaaslike voedselmark eers teen laer pryse voorsien moet word voordat boere die hoër wêreldpryse as norm begin gebruik, sê mnr. Chris du Toit, voorsitter van die Landboubesigheidskamer (LBK).

Hy sê dit is geen resep vir goedkoper kos nie, eerder die teendeel. "Só 'n voorstel is onrealisties én onprakties en dui op ernstige probleme vir die geslaagde inwerkingstelling van die Strategiese Landbouplan wat onlangs deur die Regering en die georganiseerde landbou aanvaar is. "Suid-Afrika se landbou is uitgelewer aan wêreldpryse wat ook die pryse van produksiemiddele insluit. As net die pryse waarteen boere produkte lewer vasgepen word en nie ook produksiekoste nie, sal dit moeilik of selfs onmoontlik raak om volhoubaar winsgewend te produseer. Produksie sal afneem en die plaaslike mark sal uiteindelik aangewese wees op invoer teen hoë wêreldpryse nadat die plaaslike produksievermoë ernstig ontwrig is. Wêreldpryse skommel ook en wat vandag 'n hoë wêreldprys is, kan môre na 'n lae wêreldprys omswaai." Mnr. Du Toit sê die kern van die huidige hoë voedselpryse is voedselbekostigbaarheid en armoede. Regstreekse maatreëls, soos die afskaffing van BTW op alle voedselsoorte, voedselhulp, skoolvoedingprogramme en koskoepons sal die probleem van hongersnood regstreeks raak. Die subsidiëring van voedselpryse sal syns insiens minder geslaagd wees, onder meer oor die hoë koste van maatreëls om die deurgee van laer pryse na die verbruiker te moniteer. Maatreëls soos risikovermindering, tegnologie-ontwikkeling en voorligting behoort ook ingestel te word om plaaslike voedselproduksie aan te moedig. Die LBK steun die gedagte van 'n voedselmoniteringsmeganisme, soos deur die Regering voorgestel is om die stand van sake en prysneigings akkuraat te weerspieël, knelpunte raak te sien en regstreekse hulpverlening te bewerkstellig. Dit, saam met volgehoue voedselproduksie, sal bydra tot die daarstelling van 'n gesonde voedselvoorsieningsbeleid in Suid-Afrika, sê mnr. Du Toit.1 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot