AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dialoog belangrik, sê Winde

Dialoog vorm 'n belangrike onderbou van die landbou, is tydens die eerste werksessie hieroor in die Wes-Kaap uitgelig.

Mnr. Alan Winde, minister van landbou, ekonomiese ontwikkeling en toerisme in die Wes-Kaap, sê goeie kommunikasie kan net deur dialoog bewerkstellig word, want dit is 'n noodsaaklike aspek van enige onderneming wat in die moderne wêreldekonomie wil meeding.

Winde het 'n groep plaaswerkers, boere en verteenwoordigers van die georganiseerde landbou op Stellenbosch toegespreek in die eerste van vier dialoog-werksessies wat die departement van landbou in die Wes-Kaap vanjaar sal aanbied.

Volgens 'n persverklaring van die Wes-Kaapse departement van landbou het Winde gesê die landbou is geïdentifiseer as 'n sleutelspeler vir ekonomiese groei en werkskepping. “Die landbou het ongelooflike potensiaal wat ontsluit kan word deur verhoogde produksiedoeltreffendheid en mededingendheid. Dit kan alles bereik word deur opleiding en die slyp van vaardighede, en 'n gesamentlike fokus op vernuwing.”

Die dialoog-werksessies vorm deel van die Wes-Kaapse regering se twaalfpuntplan in reaksie op die landelike oproerigheid van 2012 en 2013. Die sessies word gefasiliteer deur dr. Braam Hanekom, predikant en motiveringspreker. Hanekom meen dat al die rolspelers in die landbou in staat moet wees om hul drome met mekaar te deel. “As ons nie oor die toekoms kan droom nie, is daar geen hoop nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.59
+1.4%
Rand - Pond
20.14
+0.3%
Rand - Euro
17.56
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,727.19
+1.6%
Silwer
21.20
+2.4%
Palladium
2,333.00
+4.9%
Platinum
939.00
+3.8%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Verhouding moet op vertroue en eerlikheid gebou word, volkome ramantiek die beloning.
Leer my ken as nederig en 'n maklike persoon met christelike waardes sonder aanstelligheid wat vrede en liefde koester. Ek hou van kampeer met die karavaan en in die natuur...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot