AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Didiza beloof steun vir rampgebiede

Die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, het op 'n besoek aan gebiede in KwaZulu-Natal wat deur brande verwoes is, te kenne gegee dat sy aanbevelings oor die situasie binne 'n week na die President sal verwys om die gebied as 'n rampgebied verklaar te kry.

Sy het onderneem om saam met die Departement van Buitelandse Sake en die weermag voorvalle te ondersoek waar mense die kwesbaarheid van die situasie misbruik om beeste te steel.

Só sê mnr. Kuben Moodley, 'n direkteur van die KwaZulu-Natal se departement van landbou en omgewingsake en voorsitter van die departementele rampbestuurkomitee. Hy sê me. Didiza was geskok oor die toedrag van sake in die rampgeteisterde gebied en het nasionale steun beloof.

Hy sê mnr. Narend Singh, LUR van landbou en omgewingsake, het aangekondig dat die provinsie R1 miljoen beskikbaar stel as noodvoerverligting vir honderde diere wat nie kos het nie. Sowat 60 000 ha weiding, veld en gewasse het afgebrand.

Meer as 1 000 beeste en skape en 'n onbekende aantal perde en wild het in die omgewing van die Swartberg, Underberg en Himeville doodgebrand en verskeie huise is verwoes. Afgebrande hutte het sowat 158 gesinne dakloos gelaat. Groot dele bosbouplantasies is ook verwoes. Die verliese word voorlopig op meer as R20 miljoen geraam.

Volgens mnr. Willie Auret, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, het mnr. Dirk du Toit, Adjunkminister van Landbou, en die afvaardiging wat afgebrande gebiede om Zeerust besoek het, erken daar is 'n enorme probleem met padreserwes wat aan die staat behoort en nie in stand gehou word nie. Die Regering sal dringend iets daaraan moet doen.

Volgens mnr. Auret is 'n gebrek aan instandhouding 'n algemene probleem in die provinsie, ook by instansies soos Eskom en Telkom. In KwaZulu-Natal en Noordwes word die moontlikheid ondersoek dat van die brande deur Eskom se kragdrade veroorsaak is.

In Noordwes is vier mense dood en 115 beseer, terwyl 249 500 ha veld afgebrand en sowat 287 diere doodgebrand het. Sowat 22 voertuie is vernietig en die skade word in dié stadium op sowat R121 miljoen geraam.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot