AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Didiza besoek dalk Zim

Die Minister van Landbou en Grondsake, me. Thoko Didiza, is bereid om 'n landbou-afvaardiging na Zimbabwe te lei om hulle van die situasie op voetsoolvlak te vergewis, sê mnr. Bheki Khumalo, woordvoerder van pres. Thabo Mbeki.

Dit volg op 'n voorstel van die president nadat die georganiseerde landbou sy kommer uitgespreek het dat Suid-Afrika dieselfde pad as Zimbabwe kan loop. Geen datum vir dié besoek is nog bepaal nie. Mnr. Khumalo sê die verantwoordelikheid rus nou op Agri SA en die National African Farmers' Union (Nafu) om die aanbod te aanvaar.

Me. Didiza het ná 'n vergadering van die presidensiële landbou-werkgroep gesê die Departement van Landbou en Grondsake se begroting strook met die doelstellings van die Strategiese Plan vir die Landbou. Implementering van die plan kan nou begin.

Die ander vennote, Agri SA en NAFU (National African Farmers' Union) neem reeds deel aan die plan en bedryfsorganisasies steun die plan deur ontwikkelingsafdelings en gesamentlike ondernemings.

Die Wetsontwerp op Eiendomsbelasting, wat voorsiening maak vir 'n eenvormige nasionale belastingstelsel, sal vandeesweek deur die Kabinet goedgekeur word en in die nuwe jaar in die parlement gedebatteer word. Me. Didiza het gesê die heffing van grondbelasting deur munisipaliteite vóórdat die wet gefinaliseer is, sal die landbou benadeel.

Daar is vroeë aanduidings dat Suid-Afrika weens El Niño onderhewig kan wees aan sporadiese droogtes en vloede. Die Wetsontwerp op Landbouversekering wat boere teen die skade van natuurrampe sal verseker, sal teen einde vanjaar aan die Kabinet voorgelê word. Dié skema sal gefinansier word deur bydraes van die Regering en boere en sal soos enige ander versekeringskema werk.

In die lig van Agri SA en Nafu se kommer oor die belegging in landbounavorsing het die Regering ingestem om hervorming so te bestuur dat geen kundigheid verloor word nie.

Omdat die geld wat vir hierdie boekjaar aan grondhervorming toegewys is, reeds bestee is, het albei organisasies die Regering gevra om die finansiering van grondhervorming te ondersoek.

Mnr. Japie Grobler, voorsitter van Agri SA, het hul gesprek met die Regering as "uitstekend" bestempel en pres. Thabo Mbeki geloof vir die ingeligte manier waarop hy die vergadering gelei het. Daar is by pres. Mbeki 'n "dringendheid om planne en besluite geïmplementeer te sien".

Mnr. Grobler het gesê hulle is beïndruk met die wyse waarop die Regering voedselsekuriteit gehanteer het, naamlik met maatreëls buite die plaashek en deur nie in te meng met voedselproduksie nie. "Daar moet veiligheidsnette wees om te verseker dat landbouproduksie voortgaan."

22 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.11
-0.6%
Rand - Pond
20.20
-0.5%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,703.73
-0.5%
Silwer
20.45
-1.0%
Palladium
2,264.00
+0.1%
Platinum
934.50
+1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
58,956
-0.8%
Alle aandele
65,340
-0.8%
Hulpbronne 10
62,614
-1.1%
Industriële 25
79,353
-0.8%
Finansiële 15
13,990
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot