AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4580
30,00
SOYA
02 Des
-
10555
137,00
SUNS
02 Des
-
10929
-101,00
WEAT
02 Des
-
6835
-42,00
WMAZ
02 Des
-
5080
-47,00
YMAZ
02 Des
-
4935
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Didiza loof wynbedryf vir hoe inperkings hanteer is

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza. Foto: GCIS
Me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, het die wynbedryf geloof vir sy vermoë om “arbeid te absorbeer” in moeilike jare, soos tydens die hoogtepunt van die covid-19-pandemie toe drankverkope nie toegelaat is nie.

Die wynbedryf het swaar gebuk gegaan onder die regering se drankverbod tydens die covid-19-grendelstaat

“Ons het baie min afleggings in dié tyd gesien, selfs al het ’n aantal produsente en die bedryf in sy geheel swaargekry. Ons wil julle bedank daarvoor. Die regering sien die wynbedryf as strategies vir werkskepping en ook om inkomste en welvaart vir die land te verseker,” het Didiza met die opening van die Cape Wine-handelskou in Kaapstad gesê. Sy het virtueel aangesluit, aangesien haar ma twee weke gelede oorlede is.

“Terugskouend kan ons net in verwondering staan oor hoe ons dit moes laat werk het tydens die pandemie en al die stories oor hoe wyn nie van kelders na hawens vervoer kon word nie weens die inperkings. Ons moes daardeur navigeer, en in die proses nie net ons beleidsmakers opvoed nie, maar selfs ook ons wetstoepassers oor hoe belangrik dié bedryf is en hoekom dit nodig is om handel voort te sit.”

Dit het haar herinner aan die mid- tot laat-1990’s toe Suid-Afrika en die Europese Unie moes onderhandel oor sekere name wat nie meer deur die wynbedryf gebruik mag word nie.

“Na my mening was dit ’n storie van veerkragtigheid en triomf, want produsente het nie net agteroor gesit en kerm nie, maar gekyk na wat gedoen moes word om by die verandering aan te pas.”

Didiza het ook erkenning aan die bedryf se ras- en geslagsgebaseerde transformasiepogings gegee.

“Transformasie is nie ’n nulsomspel nie, maar dit gaan daaroor om gesamentlik die koek groter te maak,” het sy gesê.

“Ek wil julle aanmoedig om die vennootskappe aan te hou ontwikkel en suksesverhale te bou. Die vennootskapsgeörienteerde groeistrategie is in ooreenstemming met die nasionale landboubeleidsraamwerk, soos vervat in die meesterplan.”

Sy het ook die bedryf geloof vir die werk wat hy doen om die lewensomstandighede van plaaswerkers te verbeter.

Uitvoer moet groei

Didiza het gesê sy was verheug om te sien die wynbedryf se uitvoer het verlede jaar met 21% gegroei.

“Ek hoop ons kan dit volhou en selfs verbeter. Wyn is die vierde grootste landbou-uitvoerproduk in Suid-Afrika, en verantwoordelik vir 6% van die algehele uitvoerinkomste. Die uitbreiding van uitvoermarkte geniet voorkeur in my departement en ons ondersoek tans marktoegang na Indië, Saoedi-Arabië, China, Suid-Korea, Bangladesj en Japan. Ek moedig die bedryf aan om saam met die regering te werk om die land se uitvoerbedrywighede uit te brei.”

Infrastruktuurprobleme

Volgens Didiza ervaar die wynbedryf, nes die breër landbougemeenskap, probleme met ondoeltreffende infrastruktuur, soos hawens wat uitvoer vertraag en probleme op swak plattelandse paaie.

“Dis probleme waaraan ons hard werk. Ons kollegas van Transnet het met die landbou en subsektore vergader om die landboustrategie te verduidelik as ’n reaksie op die bedryf se probleme, maar ook om te wys hoe belangrik die bedryf is. Ons praat met Infrastruktuur SA en die departement van vervoer om seker te maak ons reageer op al die kwessies. Ons gesels ook met Agri SA om te kyk hoe ons probleme met landelike infrastruktuur kan uitstryk.”

Sy het onderneem om voor die einde van die jaar aan te kondig wat die regering gaan doen en hoeveel geld daarvoor beskikbaar sal wees.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
-0.4%
Rand - Pond
21.62
-0.6%
Rand - Euro
18.52
-0.4%
Rand - Aus dollar
12.00
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,801.06
-0.1%
Silwer
22.76
+0.1%
Palladium
1,927.51
-0.9%
Platinum
1,043.00
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,204
-1.0%
Alle aandele
74,215
-1.1%
Hulpbronne 10
74,620
-1.8%
Industriële 25
91,718
-0.5%
Finansiële 15
15,154
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot