AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Didiza moet ingryp by Landboukollege Potchefstroom

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Landboukollege Potchefstroom se een hoofgebou soos Landbou.com dit in 2010 afgeneem het. Die verval van die instansie was tussen 2010 en 2012 gereeld in die nuus en Landbou.com en Landbouweekblad het gereeld daaroor berig. Foto: Alani Janeke
Die Landboukollege Potchefstroom se een hoofgebou soos Landbou.com dit in 2010 afgeneem het. Die verval van die instansie was tussen 2010 en 2012 gereeld in die nuus en Landbou.com en Landbouweekblad het gereeld daaroor berig. Foto: Alani Janeke
Die DA het me. Thoko Didiza, minister van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling, versoek om in te gryp by die vervalle Landboukollege Potchefstroom, sê mnr. Noko Masipa, DA-LP.

Masipa sê die DA het aan Didiza geskryf en antwoorde versoek oor waarom dié instelling so afgeskeep word, asook die toestand van sy vee wat nie ordentlik gevoer word nie.

Die DA het die kollege Vrydag besoek en kan beaam wat Saai onlangs bevind het: dat die eens trotse instelling in ’n haglike toestand is. Die kollege se verval het egter geruime tyd gelede begin. Landbou.com het reeds in 2010 daaroor berig.

Masipa sê dit is totaal onaanvaarbaar dat enige landboukollege toelaat dat sy geboue tot so ’n mate agteruitgaan en dat sy diere afgeskeep word. “Kolleges en landbouskole leer studente hoe om diere en die grond te versorg. Dit is ook waar studente geleer word om hoe infrastruktuur op plase, soos pakhuise, skure en geboue vir diere, te onderhou.

“Die toestand van dié kollege is ongelukkig ’n aanduiding dat sy opleiding nie vertrou kan word nie. Indien dit is waaraan studente blootgestel word, is dit geen wonder dat daar so baie werklose gegradueerdes van landboukolleges is nie.”

Die DA het Didiza versoek vir antwoorde oor die volgende:

  • Die swak toestand van die kollege se vee;
  • ’n Uiteensetting van die begroting vir die onderhoud van landboukolleges se bates en hul waarde; en
  • Die standaard-onderhoudsprotokol waaraan alle landboukolleges moet voldoen om hul opleidingslisensies te behou.

Masipa sê die Kaapse Instituut vir Landbou-opleiding op Elsenburg se grond en infrastruktuur is in ’n goeie toestand en studente kry daar die geleentheid om te oefen hoe om hul teoretiese kennis op die plaas toe te pas.

“Al Suid-Afrika se landboustudente verdien dieselfde hoëgehalte onderrig. Die landbou is noodsaaklik vir voedselsekerheid en ekonomiese ontwikkeling. Die regering moet verseker dat die toekomstige generasies van boere goed toegerus is vir hul belangrike werk.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot