AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Die hartseer storie oor hektare

Die geskatte oppervlakte onder mielies is maar 1,95 miljoen hektaar, die kleinste sedert 2005 se absolute laagtepunt van 1,6 miljoen hektaar.

Die jongste nasionale oesskatting vertel ’n droewige storie oor hoe min hektare boere hierdie seisoen met somergewasse kon beplant.

Die geskatte mielie-hektare is maar 1,95 miljoen, die kleinste sedert 2005 se absolute laagtepunt van 1,6 miljoen ha.

Vanjaar se geskatte grondboon-aanplantings is ’n skamele 22 600 ha. Dit is minder as die vorige aangetekende laagtepunt, in 1936, toe 24 000 ha geplant is; en minder as die helfte van die 58 000 ha grondbone wat verlede jaar nog geplant is.

Sojaboon-aanplantings, wat die afgelope nege jaar dramaties gestyg het, is ook deur die rekord-droogte in hul spoor gestuit. Vanjaar se geskatte hektare is 502 800, teenoor die vorige seisoen se 687 300, en 2013 se 502 900 ha.

Sorghum-hektare is vanjaar ’n blote 48 500 ha. Net in 1970 is minder sorghum - 44 000 ha - geplant.

Sonneblomme steek ook sleg af

Selfs sonneblomme, die gewas wat nog die laatste in die seisoen geplant kan word, soos wat hierdie seisoen se rekord-laat reën gedikteer het, steek maar sleg af teen 1998 se hoogtepunt van 828 000 ha. ’n Geskatte 718 500 ha sonneblom is hierdie seisoen (2016) op die land.

Die Oesskattingkomitee het nie die verwagte mielie-oes drasties verlaag, soos party ontleders verwag het nie. Die verwagte totale oes staan nou op 7,054 miljoen ton. Dit is die kleinste in ’n dekade. Die vorige laagtepunt was in die 2006/’07-bemarkingsjaar, toe die nasionale oes net 6,62 miljoen ton gehaal het.

Intussen beraam Graan SA dat Suid-Afrikaners se heersende vraag na mielies meer as 10 miljoen ton per jaar is.

Die jongste witmielie-produksieskatting is 3,067 miljoen ton, wat net effens minder as ’n maand gelede se skatting van 3,071 miljoen ton is.

Die verwagte geelmielie-oes staan steeds net onder 4 miljoen ton.

Jongste skattings

Die Oesskattingkomitee wys daarop dat sy jongste opbrengs-bepaling per hektaar in Mpumalanga op wetenskaplike en objektiewe resultate vanaf die Nasionale Oesskatting-konsortium gegrond is.

Vorige skattings, sedert Januarie, toe ’n onverwagse vervroegde skatting weens die droogte uitgereik is, was nog net op bestek-opnames onder boere gegrond.

Die eerste wetenskaplike en objektiewe skat-resultate van oeste in die Vrystaat en Noordwes, die somersaai-provinsies wat die ergste deur die droogte getref is, sal in die volgende amptelike skatting, in Mei, uitgereik word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.57
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,104.00
+3.0%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,565
+0.5%
Alle aandele
63,960
+0.5%
Hulpbronne 10
56,998
+1.4%
Industriële 25
79,129
-0.5%
Finansiële 15
14,206
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot