AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Die mielieprys se bewegings die week

Dit lyk asof die groot skommelings in die mieliemark van Januarie en Februarie vir eers verby is.

Internasionaal:

Amerikaanse mielies vir lewering in Julie 2016 verhandel tans teen VSA$3,60 per skepel, 10 Amerikaanse sent minder as verlede week. Die rede vir dié daling is die heelwat groter as die verwagte aanplantingskatting  ten opsigte van die komende Amerikaanse oes. Hierdie skatting is verlede week as deel van die Wêreld Vraag en Aanbod (WASDE) verslag bekendgemaak. Die verslag word maandeliks deur Amerika se departement van landbou gepubliseer.

Die fokus in die VSA is nou op die plantseisoen wat daar begin. Die eerste verslag oor vordering met aanplantings is nog nie uit nie, maar dit lyk asof moontlike vertragings as gevolg van te veel reën sal wees, eerder as droogte. Die voorraadvlakke van geel mielies  in Amerika en die wêreld bly hoog.

Rand/dollar

Die rand het die afgelope week merendeels op vlakke van net onder R15 vir ‘n dollar verhandel, maar het intussen weer begin verswak. Die uitspraak van die Grondwethof rakende pres. Jacob Zuma en die Parlement se minagting van die Grondwet is oor die algemeen gunstig ontvang deur diegene wat ‘n invloed op die wisselkoers het.

Ontleders is egter van mening dat die huidige relatiewe sterk vlakke net tydelik van aard is en dat ‘n verswakking oor die mediumtermyn die mees waarskynlike roete sal wees. Enige negatiewe politieke verassings kan groot, vinnige verswakkings van die rand tot gevolg hê.

Plaaslike pryse

Die derde oesskatting is laas week deur die Nasionale Oesskattingskomitee bekend gemaak. Hoewel die oes kleiner geword het, was die mark se reaksie daarop redelik neutraal. Dit lyk asof die groot skommelings van Januarie en Februarie vir eers verby is. Wisselings tussen die laagste en hoogste sluitingspryse vir Julie 2016 wit mielies was R111, heelwat minder as die R500 bewegings van die vorige maande. Die ooreenstemmende verskil vir die Julie geelmieliekontrak was R99.

Die seisoen se risiko is nog nie verby nie en vroeë koue weer kan die oes baie meer raak as in die verlede, as gevolg van die bie laat aanplantings. Sulke weer kan amok met pryse maak en drastiese stygings in die volgende weke is nie uitgesluit nie.

* Johann Strauss is 'n navorser by BVG Commodities.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.16
-0.8%
Rand - Pond
19.37
-0.2%
Rand - Euro
17.35
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.9%
Goud
1,623.09
-0.4%
Silwer
18.09
-1.7%
Palladium
2,063.50
-0.6%
Platinum
843.50
-1.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
êrens is jy..: Antjie Krog
Ek is opreg. Liefdevol. Getrou. Maklik. Prettig. Lief vir die lewe. Musiek. Die natuur. Wil lag. Weer lewe saam my spesiale mens. Ek is lief vir diere. Ek dink soms meer as vir...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot