AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Die mini-begroting vir die landbou

Die Regering wil meer werk skep, armoede verlig en kosproduksie verhoog, luidens die mediumtermyn-begrotingsrede.

Die Regering wil meer werk skep, armoede verlig en kosproduksie verhoog met die ontginning van die kapasiteit van kommersiële boere en nuwe modelle vir die finansiering van beginnerboere.


Oor die mediumtermyn het die ontwikkeling van die landbou en grondhervorming die potensiaal om dié bydraes te maak.


Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het ‘n totale aanpassing van net meer as R295 miljoen gekry. Die gemiddelde groei van die begroting oor die mediumtermyn-begrotingsraamwerk (MTBR) word op 6,3% gereken.


Vir die land om sy ontwikkelingsdoelstellings te bereik sal hy grootskaalse werkskepping, meer beleggings, handel, ‘n hoër spaarkoers en ‘n meer mededingende ekonomie moet hê. Veral vennootskappe tussen die Regering, die sakesektor en arbeid is hiervoor nodig.


Mnr. Pravin Gordhan, Minister vir Finansies, het in sy mediumtermyn-begrotingsrede gesê dat landbou-uitsette met 3,2% in 2009 afgeneem het, maar dat kwartaallikse groei in die eerste helfte van vanjaar vanweë die groot mielie-oes toegeneem het.


Die besteding op infrastruktuur tesame met die herstel van die plaaslike vraag na goedere sal tot vinniger groei in invoere en uitvoere oor die volgende drie jaar lei.


Die VPI en inflasie

Na verwagting sal die verbruikersprysindeks (VPI) die volgende drie jaar onder 6% sal bly, gesteun deur matige verhogings in voedselpryse en ‘n relatiewe lewendige wisselkoers. Die huidige sterk rand vergoed vir die impak van hoë inflasiestygings. Hoewel inflasie laag is, is daar steeds inflasieverwante druk.


Monetêre beleid sal gefokus moet bly om die inflasie verwagtinge te anker en finansiële stabiliteit te steun om groei en werkskepping te bevorder om sodoende te keer dat inflasie herrysenis verdere druk op die ware wisselkoers plaas.


Ramphulp en landboudienste

Altesaam R363,2 miljoen word op nasionale vlak bygegee vir onvoorsienbare en onvermydelike uitgawes soos natuurlike rampe en die uitbreek van siektes. Provinsies kry R214,4 miljoen by hul ramphulptoelaag om paaie te herstel wat deur oorstromings beskadig is en R50 miljoen word bygevoeg vir droogtehulp in die Eden-distrik. Die Mosselbaai-munisipaliteit kry ook R92 miljoen vir droogtehulp.


Landbousteundienste het heelwat goed gedoen in die eerste ses maande van die boekjaar. Vanaf April tot September het 16 906 begunstigdes van die mikpunt van 32 000 toegang tot die omvattende landbousteunprogramme gehad.


Slegs 1 800 van die betrokke 5 500 boere het produksielenings van die Regering se finansieringskema vir onder meer kleinboere – Mafisa - gekry. Die teikens hiervoor vorder glo stadig omdat sekere finansiële tussengangers nog geakkrediteer moet word om lenings toe te staan.


Die Land Bank kry ‘n kapitaalinspuiting van R3,5 miljard oor die volgende drie jaar om beleggersvertroue te herstel en om steun aan beginnerboere te gee. Dit word ook uitgewys dat die departement geen beginnerboere in landboubemarking in die eerste ses maande van die boekjaar opgelei het nie omdat die landbousektor se onderrig en opleidingsoutoriteit nie die diens gelewer het nie.


Vervoer en die Polisie

Die Regering se plan om oor die mediumtermyn ‘n nuwe spoorvervoerbeleid uit te bring, kan ‘n ligpunt vir boere wees aangesien vervoerkoste een van bedryf se grootste koste is. ‘n Ekonomiese reguleerder vir spoorvervoer sal op die been gebring word en bykomende beleggings sal in spoorvervoer gestoot word. Verbeterde integrasie tussen hawe- en spoorvervoer word beoog.


Verder sal meer polisielede aangestel word. Polisielede sal na 203 025 teen die 2014/’15 geldjaar vermeerder word. Oor die volgende drie jaar sal die Suid-Afrikaanse Weermag ‘n groter rol begin speel om die landsgrense te bewaak en bykomende geld hiervoor sal beskikbaar gestel word.

28 Oktober 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.03
+0.2%
Rand - Euro
19.34
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.90
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Platinum
984.08
+0.3%
Palladium
1,495.50
+1.2%
Goud
1,981.02
+0.0%
Silwer
23.93
+0.1%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,575
-0.7%
Alle aandele
76,177
-0.7%
Hulpbronne 10
66,578
-1.4%
Industriële 25
102,914
-0.3%
Finansiële 15
15,495
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot