AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Die politiek van voedsel: Behou produksie

Op sy reis tussen mielielande na Nampo toe, het hy gewonder of Julius Malema weet wie die kos produseer wat hy eet, sê ? politieke ontleder.

Die grondhervormingsprogram moet tot die land se voedselsekerheid bydra. Só het mnr. Prince Mashele, politieke ontleder aan die Universiteit van Pretoria, in ’n Nasie in Gesprek-bespreking by die Nampo-oesdag gesê.

“As jy (dan) met ’n grondhervormingsprogram begin wat nie voedselsekerheid gaan ontwrig nie, moet jy vir begunstigdes sê hulle is geregtig op grond, mits hulle dit in produksie hou.”

Die besprekingsessie, gelei deur mnr. Mpumelelo Mkhabela, voormalige redakteur van die koerant Sowetan, het oor die politiek van voedsel gegaan.

Weet Malema wie sy kos produseer?

Mashele het gesê hy het die oggend op pad na die Nampo-terrein mielie- en sonneblomlande gesien en gewonder of mnr. Julius Malema, EFF-leier wat “baie lawaai maak”, weet wie die kos produseer wat hy vir ontbyt eet.

Hy het benadruk hoe belangrik opleiding van begunstigdes van grondhervorming is.

“Ek bly in die voorstede. As jy vir mý grond gee, sal daar hongersnood wees. Om vir mense grond te gee, beteken niks as jy hulle nie ook oplei nie.”

Eerder geld as grond

Prof. Mzukisi Qobo, politieke ekonoom aan die Universiteit van Johannesburg, het gesê uit sy betrokkenheid by 'n gemeenskap wat grond teruggekry het, het hy gesien van die mense wou eerder geld as grond ontvang het, omdat hulle reeds in stedelike gebiede hul lewens gevestig het. “Dit beteken nie daar is nie swart mense wat wil boer nie. Maar nie elke swart persoon kán 'n boer wees nie, net soos wat nie elke Afrikaner 'n boer kan wees nie.”

Qobo het gesê ’n gemeenskaplike begrip asook insette deur die landbousakegemeenskap is nodig oor wat transformasie moet behels.

Volgens hom is daar hieroor ’n gebrek aan leierskap in die staat maar ook die sakesektor en dié twee partye is die hele tyd besig om mekaar te kritiseer.

'Ons en hulle'

Daar is nog te veel van 'n “ons en hulle”-gesindheid oor die landbou, het Mashele gesê. Opbouende gesprekke en groei in die getal swart kommersiële boere sal die gaping oorkom. Mashele meen ook sekere harde werklikhede sal die Regering en boere dwing om met mekaar te praat.

Ook mnr. Joe Maswanganyi, groep uitvoerende direkteur van Senwes, het die belangrikheid van gesprek benadruk en gesê Nasie in Gesprek is deel hiervan. “Dit is in die belang van alle belanghebbendes dat ons vandag besluite neem wat ’n volhoubare toekoms vir die land verseker.”

* Besoek die Nasie in Gesprek webtuiste by www.nasieingesprek.co.za. Laai die Nasie in Gesprek Toep af by die verskeie App winkels en neem lewendig deel aan die gesprek. Kyk na al die episodes op Youtube http://bit.ly/1V5SBwN en hou die webtuiste dop vir die uitsaaitye van die verskeie episodes op die verkillende televisiestasies. Volg die gesprek ook op Twitter @nationconverse en kyk uit vir ons gereelde plasings op ons Facebook bladsy https://www.facebook.com/NationinConversation/ asook op Instagram https://www.instagram.com/nationconverse/ .

Byskrif: Die paneel wat oor die politiek van voedsel gepraat het, is van links mnre. Joe Maswanganyi, groep uitvoerende direkteur van Senwes, prof. Mzukisi Qobo, politieke ontleder, en mnre. Mpumelelo Mkhabela, voormalige redakteur van Sowetan en aanbieder van die gesprek, en Prince Mashele, politieke ontleder. FOTO: NASIE IN GESPREK

Nasie-Politiek-van-Kos-Kleiner.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot