AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
HULP NÁ BRAND
Suid-Vrystaatse boere ontvang ’n skenking van 22 ton voerkorrels van die voermaatskappy Nutrifeeds nadat hul winterweiding op 12-13 Julie deur ’n brand verwoes is. Boere het ook ’n skenking van veemedisyne ontvang. Vrystaat Landbou (VL) beraam die waarde van weidingsverliese op sowat R345,5 miljoen. Die vroeë beraming van die verlies aan vee en infrastruktuur beloop sowat R33,5 miljoen. Me. Santa Ferreira, nasionale bemarkingsbestuurder by Nutrifeeds, sê dit is vir die maatskappy belangrik dat soveel diere moontlik in die gebied behou word. Mense wat wil help, kan VL se webwerf besoek by vrystaatlandbou.co.za/fire-disaster-fund/. 
Lees ook die berig op bl. 20. — VIDA BOOYSEN
HULP NÁ BRAND Suid-Vrystaatse boere ontvang ’n skenking van 22 ton voerkorrels van die voermaatskappy Nutrifeeds nadat hul winterweiding op 12-13 Julie deur ’n brand verwoes is. Boere het ook ’n skenking van veemedisyne ontvang. Vrystaat Landbou (VL) beraam die waarde van weidingsverliese op sowat R345,5 miljoen. Die vroeë beraming van die verlies aan vee en infrastruktuur beloop sowat R33,5 miljoen. Me. Santa Ferreira, nasionale bemarkingsbestuurder by Nutrifeeds, sê dit is vir die maatskappy belangrik dat soveel diere moontlik in die gebied behou word. Mense wat wil help, kan VL se webwerf besoek by vrystaatlandbou.co.za/fire-disaster-fund/. Lees ook die berig op bl. 20. — VIDA BOOYSEN

Die Laerskool Calvinia beoog van 27-29 Augustus ’n aflosresies wat 5 km buite Calvinia begin en via die Tankwa-Karoo tot in die Paarl strek om geld in te samel vir ’n sonkragstelsel vir die skool.

Mnr. Francois van der Merwe, lid van die beheerliggaam en ’n organiseerder, sê met die hernuwing van die skool se elektriese voldoeningsertifikaat het probleme aan die lig gekom. Dit, tesame met beurtkrag, het hulle laat besluit om na sonkrag oor te skakel.

“Benewens atlete het ons bystand, noodhulp, kos, vervoer, skenkings, borge en bydraes per kilometer nodig. Ons gaan veral atlete nodig hê vir die moeilike dele en tye omdat die resies aaneenlopend en deur die nag sal aanhou.” 

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,714.87
-0.1%
Silwer
20.51
-0.7%
Palladium
2,269.50
+0.5%
Platinum
926.56
+0.5%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,519
+0.5%
Alle aandele
65,929
+0.5%
Hulpbronne 10
63,004
-1.1%
Industriële 25
80,338
+1.4%
Finansiële 15
14,064
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot