AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
WYNLANDGOED VERKOOP
Die 329 jaar oue Stellenbosse wynlandgoed Morgenhof is op 
25 Augustus op ’n virtuele veiling teen R52,25 miljoen aan ’n Europese belegger verkoop. Volgens High Street Auctions is dit die oudste eiendom wat nóg in Suid-Afrika opgeveil is. Morgenhof is voor die veiling besit deur me. Anne Cointreau, wie se familie sedert 1272 wyn, sjampanje en spiritus in Frankryk produseer. Haar oupagrootjie Adolphe het die bekende lemoenlikeur wat die familie se naam dra, ontwikkel. Anne tree nou af en keer na Frankryk terug om tyd saam met haar familie deur te bring. — MICHELLE VAN DER SPUY FOTO: VERSKAF
WYNLANDGOED VERKOOP Die 329 jaar oue Stellenbosse wynlandgoed Morgenhof is op 25 Augustus op ’n virtuele veiling teen R52,25 miljoen aan ’n Europese belegger verkoop. Volgens High Street Auctions is dit die oudste eiendom wat nóg in Suid-Afrika opgeveil is. Morgenhof is voor die veiling besit deur me. Anne Cointreau, wie se familie sedert 1272 wyn, sjampanje en spiritus in Frankryk produseer. Haar oupagrootjie Adolphe het die bekende lemoenlikeur wat die familie se naam dra, ontwikkel. Anne tree nou af en keer na Frankryk terug om tyd saam met haar familie deur te bring. — MICHELLE VAN DER SPUY FOTO: VERSKAF

Die Vryheidsfront Plus het die vonnisse in twee sake verwelkom. Mpho Mbuyane is in Polokwane twee lewenslange vonnisse opgelê vir die dubbele moord in 2017 op mnr. Piet van Zyl en sy vrou, Tilla, op hul wildsplaas Kalkpoort buite Zebediela, Limpopo.

Hy is ook 15 jaar tronkstraf vir huisroof opgelê. In ’n ander saak is drie Mosambiekse burgers effektiewelik 19 jaar tronkstraf opgelê vir die aanval op me. Magdaleen Britz en haar plaaswerkers in November verlede jaar op die plaas Karkloof by Harrismith in die Vrystaat.

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het uitspraak voorbehou in Vinpro se hofaansoek wat die regering se benadering rakende beperkings op drankhandel binne die Wet op Rampbestuur (Wet 57 van 2002) betwis.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.46
-0.7%
Rand - Euro
17.31
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.0%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,635.56
+0.8%
Silwer
18.64
+1.6%
Palladium
2,047.00
+0.2%
Platinum
862.50
+1.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,387
+0.2%
Alle aandele
63,739
+0.2%
Hulpbronne 10
56,151
-0.1%
Industriële 25
79,550
+0.0%
Finansiële 15
14,086
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot