AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
rekordpremies vir rws-wol
Volhoubaar gesertifiseerde (RWS) wol het rekordpremies van tot 18% op afgelope veilings verdien, sê mnr. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB. Klerevervaardigers begin standpunt inneem teen onaanvaarbare praktyke in die wolbedryf. Daar is tans ’n hoë aanvraag na gesertifiseerde wol en Suid-Afrika is die hoofvoorsiener van RWS-wol in die wêreld, tans die mees gesogte standaard. Ongeveer 30 groot name in die klerebedryf, soos Adidas, Patagonia en H&M, het vandeesmaand ’n ope brief van die diereregteorganisasie Four Paws onderteken, waar hulle onderneem om teen 2030 nie meer wol te gebruik van skape wat die Mules-operasie ondergaan nie. 
FOTO: JACOBUS LE ROUX, BKB
rekordpremies vir rws-wol Volhoubaar gesertifiseerde (RWS) wol het rekordpremies van tot 18% op afgelope veilings verdien, sê mnr. Isak Staats, hoofbestuurder van wol en bokhaar by BKB. Klerevervaardigers begin standpunt inneem teen onaanvaarbare praktyke in die wolbedryf. Daar is tans ’n hoë aanvraag na gesertifiseerde wol en Suid-Afrika is die hoofvoorsiener van RWS-wol in die wêreld, tans die mees gesogte standaard. Ongeveer 30 groot name in die klerebedryf, soos Adidas, Patagonia en H&M, het vandeesmaand ’n ope brief van die diereregteorganisasie Four Paws onderteken, waar hulle onderneem om teen 2030 nie meer wol te gebruik van skape wat die Mules-operasie ondergaan nie. FOTO: JACOBUS LE ROUX, BKB

Ses swart seisoenale werkers van Pitss Farms, Mississippi, het volgens die nuusagentskap Reuters ’n saak by die federale hof aanhangig gemaak omdat wit Suid-Afrikaanse plaaswerkers met seisoenale landbouvisums glo meer betaal word as swart Amerikaanse plaaswerkers en buitelandse arbeiders bo geskikte Amerikaanse plaaswerkers verkies word.

Die applikante voer aan dat die Amerikaanse plaaswerkers ’n minimum loon van $7,25/uur ontvang en die Suid-Afrikaan- se plaaswerkers soveel as $11,83/uur. Die klaers eis vergoeding en vra die hof om Pitts Farms te verbied om te diskrimineer op grond van ras of burgerskapstatus.

Die voedselmaatskappy Cairns Foods word in Zimbabwe vir VSA$46 000 (R659 245) gedagvaar nadat hy na bewering aan ’n boer, wat gekontrakteer was om aartappels te produseer, defektiewe saad verskaf het.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot