AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
PAALKOLONIES
Die telefoonlyne op die telefoonpale op die roete tussen Prieska en Copperton in die Noord-Kaap hang op plekke op die grond, maar die versamel­voëlneste wat soos suiglekkers aan die telefoonpale sit, staan sterk. Volgens dr. Rita Covas, Portugese voëlkundige, is versamelvoëls enig in hul soort vir die manier waarop hulle die kolonies bou, mekaar teen gevaar beskerm, kuikens grootmaak en kos versamel. Dit is soos families in een woonstelgebou. Tot sowat 200 voëltjies kan in ’n kolonie bly, wat hulle graag in kameeldoringbome bou. Die voëls kan ook saam met maats nuwe kolonies op “skoon” telefoonpale of in bome bou. Soms bly rooikopvinke ook saam in ’n kolonie. Van die voëltjies se natuurlike vyande is slange en dwergvalke. FOTO: CHARNÉ KEMP
PAALKOLONIES Die telefoonlyne op die telefoonpale op die roete tussen Prieska en Copperton in die Noord-Kaap hang op plekke op die grond, maar die versamel­voëlneste wat soos suiglekkers aan die telefoonpale sit, staan sterk. Volgens dr. Rita Covas, Portugese voëlkundige, is versamelvoëls enig in hul soort vir die manier waarop hulle die kolonies bou, mekaar teen gevaar beskerm, kuikens grootmaak en kos versamel. Dit is soos families in een woonstelgebou. Tot sowat 200 voëltjies kan in ’n kolonie bly, wat hulle graag in kameeldoringbome bou. Die voëls kan ook saam met maats nuwe kolonies op “skoon” telefoonpale of in bome bou. Soms bly rooikopvinke ook saam in ’n kolonie. Van die voëltjies se natuurlike vyande is slange en dwergvalke. FOTO: CHARNÉ KEMP

Transnet se spoorafdeling het die afgelope seisoen 66 treinvragte en 3 662 vraghouers sitrus per spoor vanaf Tzaneen, Bela Bela en City Deep na Durban vervoer.

Mnr. Mitchell Brooke, die Sitruskwekersvereniging (SKV) se logistiekbestuurder, het aan Freight News gesê dit is ’n 20%-toename van 2020, ondanks probleme op die vraghouer-spoorkorridor tussen Johannesburg en die Kingsrest-vraghouerpark in Durban.

In die lig daarvan dat die vraag na vragmotors teen 2025 met 20% kan styg, wil die SKV eindelik meer as 15 000 vraghouers per spoor van die Rand na hawens vervoer.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Sterrekyker
Ongekompliseerd, eerlik, opreg, liefdevol. Wat jy sien is wat jy kry. Stel gewoonlik ander voor myself. My familie en naby vriende is baie belangrik vir my, en ek sal enigiers...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot