AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
Juigend geel
Granaatbos, ook bekend as Karoo gold (Rhigozum obovatum), staan tans geil in die omgewing van Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Dié bos, wat inheems aan die Karoo is, blom normaalweg in skouspelagtige geel ná die eerste reën van die seisoen geval het, gewoonlik in die lente of vroegsomer. Groot dele van die Karoo in die Oos-Kaap was einde November oortrek van geel granaatbosse, veral in die weste van die provinsie wat reeds etlike jare onder ’n verlammende droogte deurloop. Distrikte soos Graaff-Reinet, Jansenville, Steytlerville, Aberdeen en Willowmore het tot dusver belowende reën ontvang met die aanvang van die reënseisoen. 
FOTO: MARICHEN NEL
Juigend geel Granaatbos, ook bekend as Karoo gold (Rhigozum obovatum), staan tans geil in die omgewing van Graaff-Reinet in die Oos-Kaap. Dié bos, wat inheems aan die Karoo is, blom normaalweg in skouspelagtige geel ná die eerste reën van die seisoen geval het, gewoonlik in die lente of vroegsomer. Groot dele van die Karoo in die Oos-Kaap was einde November oortrek van geel granaatbosse, veral in die weste van die provinsie wat reeds etlike jare onder ’n verlammende droogte deurloop. Distrikte soos Graaff-Reinet, Jansenville, Steytlerville, Aberdeen en Willowmore het tot dusver belowende reën ontvang met die aanvang van die reënseisoen. FOTO: MARICHEN NEL

Die skielike grenssluitings ná nuus van die nuwe aansteekliker omikron-stam van die koronavirus het groot onsekerheid veroorsaak in die vrugte-uitvoerbedryf wat op lugvrag aangewese is.

Waardevolle vragruimte is opgeneem deur buitelanders wat inderhaas vanaf die O.R. Tambo-lughawe uit Suider-Afrika wou padgee. Gekanselleerde Air France-vlugte het lietsjie- en bloubessie-uitvoerders wat na Frankryk uitvoer, hoog en droog gelaat.

Fresh Plaza berig uitvoerders het naarstiglik gesoek na alternatiewe uitvoerroetes. Dit was teen druktyd onseker of vlugte na Schiphol in Nederland en Heathrow in Brittanje ook gekanselleer sou word.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot