AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9010
60,00
CORN
07 Okt
-
4824
6,00
SOYA
07 Okt
-
9579
49,00
SUNS
07 Okt
-
10611
131,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
4673
-29,00
YMAZ
07 Okt
-
4653
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Pak 2022 by die horings
Dié vierjarige Bonsmara-bul van mnr. Kobus Bester en sy seun, Hein, lyk dalk kwaai en woes, maar het volgens Hein eintlik ’n uitstekende temperament en is maklik om te hanteer. Die Besters boer al sedert 1975 met Bonsmaras op hul plaas tussen Piet Plessis en Mosita in die Noordwes-­Bosveld. “Bonsmaras is die mees funksionele, doeltreffendste ras,” meen Hein. Hulle konsentreer veral op die teel van speenkalwers en vroulike diere. Dié bul is kort voor Nuwejaar verkoop vir teeldoeleindes, en sy nuwe eienaars, wat anoniem wil bly, het hom herdoop na Sparta II. “Hy het goeie bespiering, ’n mooi toplyn en die regte manlikheid in sy kop,” sê Hein. FOTO: SUZANNE VENTER
Pak 2022 by die horings Dié vierjarige Bonsmara-bul van mnr. Kobus Bester en sy seun, Hein, lyk dalk kwaai en woes, maar het volgens Hein eintlik ’n uitstekende temperament en is maklik om te hanteer. Die Besters boer al sedert 1975 met Bonsmaras op hul plaas tussen Piet Plessis en Mosita in die Noordwes-­Bosveld. “Bonsmaras is die mees funksionele, doeltreffendste ras,” meen Hein. Hulle konsentreer veral op die teel van speenkalwers en vroulike diere. Dié bul is kort voor Nuwejaar verkoop vir teeldoeleindes, en sy nuwe eienaars, wat anoniem wil bly, het hom herdoop na Sparta II. “Hy het goeie bespiering, ’n mooi toplyn en die regte manlikheid in sy kop,” sê Hein. FOTO: SUZANNE VENTER

Die Nasionale Oesskattingskomitee het die koringskatting met 36 000 ton of 1,7% opgeskuif tot 2,153 miljoen ton, wat dit die grootste verwagte koringoes sal maak sedert 2002, toe dit 2,427 miljoen ton was.

Die skatting vir kanola is onveranderd gelaat, en sal die grootste nóg in Suid-Afrika wees. Hierdie was die vyfde skatting vir wintergewasse, en die sesde een word op 27 Januarie bekend gemaak saam met die voorlopige oppervlakteskattings vir somergewasse.

Mnr. David Hula van Charles City in die Amerikaanse deelstaat Virginia, het vir ’n tweede keer dié land se nasionale mielieopbrengskompetisie gewen.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.14
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,714.24
+0.1%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,263.11
+0.1%
Platinum
932.66
+0.8%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,272
-0.2%
Alle aandele
65,634
-0.3%
Hulpbronne 10
63,588
+0.5%
Industriële 25
79,478
-0.7%
Finansiële 15
13,978
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot