Me. Nandi Ndalane, Limpopo se LUR vir landbou en landelike ontwikkeling, het op 4 Mei die Shakadza-kommunale diptenk in die Vhembe-distrik besoek waar voorkomende inentings deur die direktoraat dieregesondheid gedoen word om die verdere verspreiding van bek-en-klouseer te keer.
Sy het selfs hand bygesit met die brandmerke. Lees meer oor dié veldtog op bl. 19.
Talle regsgedinge broei oor onafhanklike kragverskaffers se planne om elektrisiteit te verskaf aan gemeenskappe wat onvoldoende diens van Eskom kry, berig Moneyweb.