AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
1 MILJOEN MASSEY FERGUSONS
’n Aanleg in Beauvais in die noorde van Frankryk het vroeër vandeesmaand die miljoenste Massey Ferguson-trekker vervaardig. Dié trekker, ’n MF 8S.305 Dyna-VT, gaan voortaan diens doen in die besigheid van mnr. Thierry Aubreée, ’n saaiboer en kontrakteur van die dorpie La Chapelle des Fougeretz in die Bretagne-streek in Frankryk. Dié model is nie in Suid-Afrika verkrygbaar nie. Dit het ’n 7,4-liter Agco Power-enjin wat 1 280 Nm wringkrag van 1 000-1 500 r/min. opwek. Die fabriek in Beauvais het in 1960 Massey Fergusons begin vervaardig, en die eerste model wat daar gebou is, was die MF 825-model. FOTO: VERSKAF
1 MILJOEN MASSEY FERGUSONS ’n Aanleg in Beauvais in die noorde van Frankryk het vroeër vandeesmaand die miljoenste Massey Ferguson-trekker vervaardig. Dié trekker, ’n MF 8S.305 Dyna-VT, gaan voortaan diens doen in die besigheid van mnr. Thierry Aubreée, ’n saaiboer en kontrakteur van die dorpie La Chapelle des Fougeretz in die Bretagne-streek in Frankryk. Dié model is nie in Suid-Afrika verkrygbaar nie. Dit het ’n 7,4-liter Agco Power-enjin wat 1 280 Nm wringkrag van 1 000-1 500 r/min. opwek. Die fabriek in Beauvais het in 1960 Massey Fergusons begin vervaardig, en die eerste model wat daar gebou is, was die MF 825-model. FOTO: VERSKAF

Landbousakevertroue het volgens die jongste indeks van Agbiz en die Nywerheidsontwikkelingskorporasie hieroor in die tweede kwartaal vanjaar met 2 punte tot 60 gedaal. Die subindeks oor algemene ekonomiese toestande het met 5 punte tot 43 gedaal. Die neutrale punt is 50.

Die oorhoofse punt van 60 dui daarop dat landboubesighede breedweg steeds optimisties is oor bedryfstoestande in Suid-Afrika, maar die lae punt oor algemene ekonomiese toestande weerspieël onsekerheid weens geopolitieke spanning, inflasie, ’n verstadiging in internasionale ekonomiese groei en plaaslike faktore soos beurtkrag, sê mnr. Wandile Sihlobo, hoof- ekonoom van Agbiz.

Lees hier meer. 

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.28
+0.6%
Rand - Euro
19.61
+0.4%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.7%
Platinum
969.15
+1.0%
Palladium
1,436.92
+1.4%
Goud
1,962.59
-0.6%
Silwer
23.30
-0.1%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kuier lekker saam
Ek hou van musiek, braai, kuier met vriende, kamp, ens. Tipiese introvert kom daar tye waar ek bietjie alleen tyd nodig het, en ek gun dieselfde vir my vriendin. Ek werk hard en...
Ant
Oopkop en standvastig. Onafhaklikheid belangrik vir my. Doen nie drama nie. Lewe te kort om te mors op dinge en mense wat jou nie gelukkig maak nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot