AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69
Skenk 'n artikel

Dié week in die landbou

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Same caption for both photos: LANK LEEF DIÉ BEKER 
Die Koningin-beker (Queens Cup) wat tydens die afgelope Windhoek-skou aan mnr. Bertus Calitz van die Jonérus Charolais-stoetery in Gobabis oorhandig is, is in 1991 die eerste keer deur wyle koningin Elizabeth II sélf op die skou aan die eienaar van die koei met die beste teelrekord oorhandig. ’n Onnutsige koei het nog dié dag aan die koningin se bossie blomme gepeusel. Regs bo is dié koei wat haar aan geen koninklike protokol steur nie, terwyl die koningin gesels met mnr. Holger Kronsbein, Simmentaler-teler van Grootfontein. Op die foto links bo is Calitz met sy 2022-wenkoei, Jonérus Ouna JAC 12-5, wat met ’n tussenkalfperiode van 350 dae ná nege kalwers spog. Calitz hou sy kleinseun, JW Smalberger, vas. Regs is die hanteerder, mnr. Godart Keirama, in die middel die Britse hoë kommissaris in Namibië, mnr. Charles Moore, met die beker, en links mnr. Arnold Klein, uitvoerende hoof van die landboubesigheid Agra. FOTO’s: CHARL VAN ROOYEN, THE NAMIBIAN
Same caption for both photos: LANK LEEF DIÉ BEKER Die Koningin-beker (Queens Cup) wat tydens die afgelope Windhoek-skou aan mnr. Bertus Calitz van die Jonérus Charolais-stoetery in Gobabis oorhandig is, is in 1991 die eerste keer deur wyle koningin Elizabeth II sélf op die skou aan die eienaar van die koei met die beste teelrekord oorhandig. ’n Onnutsige koei het nog dié dag aan die koningin se bossie blomme gepeusel. Regs bo is dié koei wat haar aan geen koninklike protokol steur nie, terwyl die koningin gesels met mnr. Holger Kronsbein, Simmentaler-teler van Grootfontein. Op die foto links bo is Calitz met sy 2022-wenkoei, Jonérus Ouna JAC 12-5, wat met ’n tussenkalfperiode van 350 dae ná nege kalwers spog. Calitz hou sy kleinseun, JW Smalberger, vas. Regs is die hanteerder, mnr. Godart Keirama, in die middel die Britse hoë kommissaris in Namibië, mnr. Charles Moore, met die beker, en links mnr. Arnold Klein, uitvoerende hoof van die landboubesigheid Agra. FOTO’s: CHARL VAN ROOYEN, THE NAMIBIAN

Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, sê die nuwe dieselpryse is nie goeie nuus vir die landbou nie. Die prys van diesel met 0,05% swael en diesel met 0,005% swael het op 5 Oktober met onderskeidelik 10c per liter en 15c per liter gestyg, terwyl die prys vir 95 oktaan- en 93 oktaan-petrol met onderskeidelik R1,02 per liter en 89c per liter gedaal het.

Maree sê die hoër dieselpryse het ’n onmiddellike effek op insetkoste, en die vervoerkoste van insette soos kunsmis, saad en chemikalieë. Dit kan voedselinflasie in die komende maande laat styg.

’n Verdere verhoging van 38,33% op die aksynsbelasting op buitebande wat van China ingevoer word, is ’n groot slag vir padveiligheid in Suid-Afrika en moet onmiddellik herroep word, sê volgens die Automobiel-Assosiasie (AA).

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.11
+1.0%
Rand - Euro
18.14
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,795.36
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,914.91
+0.8%
Platinum
1,023.63
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,173
+1.4%
Alle aandele
75,334
+1.4%
Hulpbronne 10
75,189
+1.6%
Industriële 25
92,282
+0.8%
Finansiële 15
15,820
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot