AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Die weer: Onsekerheid ry somersaaistreek

Almal hoop en bid dat die komende seisoen verligting vir SA se geknelde somersaaigebied sal bring. Hier is vooruitskouiings.

Versigtige optimisme heers dat die komende seisoen verligting vir Suid-Afrika se geknelde somersaaigebied mag bring, hoewel later as normaalweg oor veral die westelike dele.

Die SA Weerdiens sê in sy jongste vooruitskouing die waarskynlikheid dat ’n swak La Niña teen die aanbreek van die somer kan ontwikkel, bly laag. Daar is egter aanduidings dat kanse op bogemiddelde reënval teen die midsomer kan verbeter.

Die vlakke van onsekerheid oor die akkuraatheid van dié vooruitskouings bly nietemin hoog, waarsku die Weerdiens.

Ernstig droog

“Ernstige droogtetoestande duur steeds oor die meeste dele van die land voort. Ongeag vooruitsigte van ’n bitter nodige natter seisoen, is dit hoogs aan te beveel dat die voortslepende streeksdroogte in berekening gehou word. Die situasie is steeds delikaat. Soos altyd is die aanbeveling dat medium- tot korttermyn-voorspellings dopgehou word omdat dit die heersende vooruitskouing kan verander,” lui die weerdiens se verklaring.

Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam Landbou, meen die gekombineerde uitwerking van ’n neutrale tot swak La Niña en negatiewe Indiese Oseaan Dipool kan gunstige reënvaltoestande in die middel tot laat somer vir Suider-Afrika bring.

Hoewel die begin van die reënseisoen in party dele later as normaalweg kan aanbreek, kan dit steeds betyds wees vir aanplantings binne die optimale tye, sê hy, en deur normale tot bogemiddelde reënval in die mid- tot laatsomer opgevolg word.

Optimale planttyd

Intussen is almal se oë op die wolke terwyl die oostelike produksiegebiede sy optimale planttyd vanaf middel Oktober binnegaan, en die westelike helfte se gunstigste planttyd, vanaf middel Desember, al hoe nader kom.

Die gemengde seine en onsekerheid in weervooruitskouings weeg in hierdie stadium swaar op die plaaslike mieliebedryf, sê mnr. Wandile Sihlobo, ekonoom van die landbousakekamer Agbiz.

Oesverwagtinge

’n Hele paar organisasies skets ’n positiewe prentjie van Suid-Afrika se verwagte 2016/’17-oes, sê hy. Vooruitskattings is tot so hoog as 13 miljoen ton.

Agbiz voorspel ’n nasionale oes in die omgewing van 11,8 miljoen ton. “Ons sal egter die weervooruitskouings dophou en ons siening in die toekoms dienooreenkomstig aanpas,” sê Sihlobo.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot