AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Diemersdal eerste in Afrika met kultivar

Diemersdal het onlangs sy eerste Grüner Veltliner in Suid-Afrika vrygestel – die eerste wynlandgoed in Afrika wat dit vermag het.

Diemersdal het onlangs die eerste wynlandgoed in Afrika geword om Grüner Veltliner-wyn te produseer. Dit is ’n baie gesogte kultivar in Oostenryk en word ook grootliks daar geplant. –

Thys Louw, wynmaker van Diemersdal net buite Durbanville, vertel dat sy pa so ses jaar terug die kultivar ingevoer het en daar is drie ha se stokkies in 2009 geplant. “Ek het nog altyd baie van die kultivar gehou en opgemerk dat dit goed vaar in Australië in areas waar Sauvignon blanc ook floreer.”

Hy sê dat Riesling sy alternatief was, maar dis moeilik om ’n Riesling te maak wat goed met Europese Rieslings meeding. En om dit in die plaaslike mark te verkoop het jy ’n heeltemal ander bemarkingstrategie nodig. Grüner Veltliner daarenteen is iets anders en mense regoor die wêreld soek tans na nuwe drink-ervarings.

Die kultivar word op ’n Perold-droëlandstelsel by Diemersdal geproduseer en Louw behandel dit soos Sauvignon blanc. Dit lewer so 7,5 ton per hektaar. Hulle het in 2013 hul eerste kommersiële oes gehad met baie goeie resultate.

Grüner Veltliner wyn het ’n hoë suurvlak wat beteken dat dit baie langer as van die ander witkultivars kan verouder. By die bekendstelling van die kultivar was daar ’n Australiese een wat al 12 jaar oud was.

Die wyn word teen R70 ’n bottel verkoop. Vir meer inligting gaan na www.diemersdal.co.za

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot