AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4430
41,00
SOYA
24 Mrt
-
8110
-113,00
SUNS
24 Mrt
-
8589,2
-40,80
WEAT
24 Mrt
-
6357
38,00
WMAZ
24 Mrt
-
3820
33,00
YMAZ
24 Mrt
-
4007
11,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Diesel duurder in Desember

Diesel gaan moontlik 20c/liter duurder in Desember wees weens die tradisionele styging in die vraag in die noordelike halfrond.

Diesel gaan moontlik 20c/liter duurder in Desember wees weens die tradisionele styging in vraag in die noordelike halfrond, wat dan winter beleef.

Mnr. Tony Twine, ‘n ekonoom van die Econometrix-groep, voorspel dat die prys van petrol met 15c/liter kan styg, terwyl paraffien 18c/liter kan styg.

Twine sê dié styging kan ook aan ‘n relatiewe styging in die internasionale olieprys toegeskryf word. Die olieprys het verlede week op ‘n vlak van $88 per vat beweeg, maar oor die naweek gelukkig na minder as $85 per vat gedaal.

Die sterkte van die rand

Volgens Twine begin die rand ook swakker vertoon teenoor die dollar, wat ‘n hoër styging tot gevolg kan hê. Hy sê hoewel die rand/dollar wisselkoers nie tans soveel op en af beweeg soos die olieprys nie, beweeg dit wel. Dít kan die buffer wat die rand ten opsigte van brandstofpryse bied, beïnvloed.

Twine beskryf die styging in die dieselprys as “pynlik tradisioneel. Weens die winterseisoenaliteit in die noorde is hierdie ‘n tipiese patroon vir dié tyd van die jaar.”

Hy het wel verwag dat só ‘n styging vroeër in die dieselprys sou voorkom. “Die vreemdste was die groter styging in die petrolprys in Oktober, aangesien stygings in die laaste maande van die jaar gewoonlik die grootste vir diesel, dan paraffien en dan petrol is,” sê Twine.

16 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.21
-0.7%
Rand - Pond
22.32
-0.4%
Rand - Euro
19.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.13
-0.3%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
981.19
-0.4%
Palladium
1,411.09
-0.8%
Goud
1,982.55
-0.6%
Silwer
23.05
-0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,850
-1.7%
Alle aandele
74,309
-1.7%
Hulpbronne 10
63,266
-3.0%
Industriële 25
101,494
-1.1%
Finansiële 15
15,148
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Maatjie vir n praat Jim
Eks eerlik opreg en het baie liefde wat ek kan bied hou van Kamp buielewe en sommer net rustig te verkeer
Introvert tot ek gemaklik is. Omgee mens. Onafhanklik en soek my beste maat.
Ek is netjies op myself en my huis. Ek het n passie vir DIY. dit hou my besig. Ek hou van dans, braai en kuier maar ook om te ontspan voor die tv. Ek geniet kuns markte en...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot