AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Diesel duurder, petrol goedkoper

Diesel word binnekort 10c per liter duurder op 7 November 2012, terwyl petrol 10c per liter goedkoper sal wees.

Die toename in die vraag na diesel in Amerika en Europa is die rede vir die styging in die dieselprys wat op Woensdag (7 November 2012) inskop.

Mnr. Robert Maake, direkteur vir hidro-koolstof-bedrywighede by die Departement van Energie, sê die vraag na diesel neem internasionaal toe, terwyl die vraag na petrol afneem. Dít is die rede vir ’nstyging van tussen 9c en 10c per liter in die prys van diesel, terwyl die petrolprys per liter met 10c sal daal.
 
Mnr. Dawie Maree, senior ekonoom by Agri SA, sê dié styging is baie ontydig omdat talle boere tans of besig is om wintergrane te stroop of om somergrane aan te plant. Gedurende plant- en strooptyd neem die verbruik van diesel op plase aansienlik toe.
 
Maree sê die styging beteken dat die landbou op ’n jaargrondslag R100 miljoen meer aan diesel as deel van produksiekoste gaan betaal.
 
Desember
Mnr. Dawie Roodt, senior ekonoom van die Efficiënt-groep, verwag dat die petrolprys moontlik ’n Kersfeesverrassing vir verbruikers in Desember vanjaar kan inhou. Hy sê die rand het gestabiliseer ná dit vroeër die maand verswak het weens die onstabiliteit in die land en die myn- en vervoerbedryf.
 
Hy sê hoewel die olieprys onder druk verkeer, wil dit voorkom of die spanning in die Midde-Ooste afneem, wat ’n laer internasionale olieprys tot gevolg kan hê. “Dit kan beteken dat die petrolprys in Desember dieselfde kan bly of weer kan daal.”
 
Die prys van diesel sal afhang van die vraag na diesel op die internasionale mark, en dít sal gedeeltelik afhanklik wees van Amerika en Europa se winter.
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot