AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Diesel môre byna R1 per liter duurder

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
Voertuiglisensies kan weer by poskantore hernieu word. Foto: Carien Kruger
Die nuutste brandstofpryse maak die las op die landbousektor, wat homself in een van die bedrywigste tye op sy kalender bevind, selfs swaarder.

Terwyl die prys van petrol effens daal, sal die prys van diesel, paraffien en gas môre weer styg. Internasionale ruoliepryse het gedaal vanweë covid-19-beperkings in China, wat tot ’n afname in vraag gelei het, en Amerika se aankondiging dat strategiese ruolievoorrade vrygestel sal word om ’n demper op die styging van ruoliepryse te plaas. Ruoliepryse is egter steeds hoog as gevolg van die voortslepende oorlog tussen Rusland en Oekraïne.

Luidens ’n verklaring deur die departement van energie is daar steeds ’n tekort aan dieselvoorraad as gevolg van ’n afname in uitvoer uit Rusland, ’n groot uitvoerder van verwerkte brandstof, beperkte voorraad en ’n hoër vraag na verwerkte brandstof.

As gevolg van bogenoemde, geld die volgende prysveranderings van môre (4 Mei) af:

• 93 oktaan- en 95 oktaanpetrol: R0,12 per liter goedkoper.

• Diesel met ’n swaelinhoud van 0,005%: R0,92 per liter duurder.

• Diesel met ’n swaelinhoud van 0,05%: R0,98 per liter duurder.

• Paraffien: R0,79 per liter duurder.

Die departement se tydelike verlaging van die algemene brandstofheffing, ’n poging om die druk op verbruikers se sakke te verlig, duur voort tot Dinsdag 31 Mei. Tot dan sal die totale brandstofheffing R2,44 per liter vir petrol en R2,30 per liter vir diesel wees.

Luidens die verklaring geld die hersiende sonedifferensiale in die prysstruktuur van petrol, diesel en paraffien van môre af. Die primêre tarief vir die vervoer van petrol en diesel via die pyplynnetwerk sal luidens die verklaring toeneem. 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.83
-0.4%
Rand - Pond
20.10
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,714.22
-0.1%
Silwer
20.57
-0.4%
Palladium
2,279.01
+0.9%
Platinum
926.03
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,834
+0.3%
Hulpbronne 10
62,826
-1.4%
Industriële 25
80,194
+1.2%
Finansiële 15
14,081
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot