AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Dieselkorting: SAID maak toegewing

Jan Taks gaan boere wat nie boek gehou het van dieselverbruik nie, tegemoet kom om vir die rabat in aanmerking te kom.

Boere wat nie boek gehou het van dieselgebruik van 1 November 2009 tot 31 Maart 2103 nie, gaan op 20% van dieselaankope nie 'n korting kan eis nie.

Volgens mnr. Corne Louw, senior ekonoom van Graan SA, is dié aankondiging deur die SA Inkomstediens (SAID) gedoen.

Dit volg ná die SAID se aanvanklike voorstel dat dieselaankope waarvoor produsente vir die rabat in aanmerking kom, tot 30% moet verminder. Die georganiseerde landbou se argument was dat dit eerder 10% moet wees.

Logboek-sage
“Volgens die SAID is die verlaging om voorsiening te maak vir potensiële nie-kwalifiserende aankope waarvoor nie verantwoording gedoen kan word met behulp van logboeke nie,” sê Louw. 

Die organisasie sê dit is belangrik om daarop te let dat die oplossing slegs geldig is vir aankope tussen 1 November 2009 tot 31 Maart 2013. “Vanaf April 2013 sal slegs vereiste logboekinligting aanvaar word as geldige bewyse van kwalifiserende dieselaankope.”

Graan SA en Agri SA is nou besig om met die SAID te onderhandel oor vereistes vir ’n logboek vir die landbou.

Die bedrag vir die terugbetaling van diesel beloop tans R1,75 per liter, wat geldig is vanaf 3 April 2013.

Nota: Landbouweekblad het sy logboek wat ontwerp was om boere te help om die dieselkorting terug te eis, tot niet gemaak. Dié hulpmiddel is ongelukkig nie meer beskikbaar nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot