AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Dieselprys dalk hoër in Desember

Diesel kan tot 40c per liter duurder wees in Desember, terwyl petrolpryse kan daal, voorspel mnr. Tony Twine.

Diesel kan tot 40c per liter duurder wees in Desember, terwyl die petrolprys met 25c per liter kan daal, voorspel mnr. Tony Twine, senior ekonoom van die Econometrix-groep.


Die styging kan grootliks aan die wintermaande in die Noordelike Halfrond en die gevolglike toename in die vraag na brandstowwe toegeskryf word.


Twine sê die internasionale olieprys het, ten spyte van die onluste wat in Egipte en Arabiese lande voorkom, die afgelope 10 dae aansienlik gedaal. “Ons is tans by sowat $106 per vat, en dit is sowat 4,5% laer as waar die prys begin November was.”


Hy sê die verskil van 65c tussen die styging en daling in die petrol- en dieselprys is ’n aanduiding van hoe sake in Europa staan. “Dit moet beteken dat die Europese mark ’n erge afswaai ervaar, want dit is ’n reusagtige verskil in ekonomiese terme.”


37% styging

Intussen sê Graan SA met so ’n hoë styging volgende maand, sal die dieselprys 37% hoër wees as wat dit in Desember verlede jaar was. “Die groothandelprys sal op R10,42 per liter te staan kom, terwyl dit verlede Desember R7,61 was,” verduidelik mnr. Corné Louw, senior ekonoom van die organisasie.


Louw sê na verwagting gaan graan- en oliesaadboere vir die res van die planttyd gemiddeld nog sowat 50 liter diesel per hektaar gebruik (dit sluit plant, spuit, stroop en wegry se dieselverbruik in). Die voorspelde styging sal ’n boer se dieselkoste met R20 per hektaar opstoot.


“Oor die hele graanbedryf is die voorneme om ongeveer 3,8 miljoen hektaar te beplant, so die verwagte styging van 40c/liter kan graan- en oliesaadboere ’n ekstra R76 miljoen kos,” verduidelik Louw.


Twine sê dit is tans baie moelik om te voorspel in watter rigting brandstofpryse in Januarie aanstaande jaar gaan beweeg.


“Die grootste bedreiging tans is ’n moontlike aanval van Israelse magte op Iran. Sou dit morsig word, kan Iran sy olie-uitvoer staak, wat ’n groot invloed op die mark sal hê.”


Die Departement van Energie kondig Vrydag (2 Desember 2011) die brandstofpryse vir volgende maand aan.


22 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot