AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Dieselprys ’n krisis vir boere

Boere wat tans koring moet oes of wat vir die somerplanttyd beplan, is bekommerd oor die stygende dieselprys.

Boere wat tans koring moet oes of wat vir die somerplanttyd beplan, is bekommerd oor die stygende dieselprys.

Mnr. Andries Theron, ondervoorsitter van Graan SA, sê toe hy in Februarie en Maart beplanning vir sy koringaanplantings gedoen het, het die dieselprys op R7,50 per liter gestaan.


“Nou gaan dit op R10,50 per liter of R10,60 per liter te staan kom. Dit is R3,00 per liter meer. ’n Mens beplan wel vir ’n styging, maar nie só ’n drastiese styging nie,” vertel Theron.

Die Departement van Energie het Vrydag (28 Oktober 2011) aangekondig dat die dieselprys op 2 November 2011 met 36c per liter styg, terwyl petrol 23c per liter duurder sal wees.


Gebruik vermeerder

Mnr. Dawie Maree, ekonoom van Agri SA, sê dié styging gaan ’n geweldige impak op boere se brandstof- en produksiekoste as ’n geheel hê. Dié styging hou ook nadelige gevolge vir die vervoer van die produk in, nie net vir plant of die oes daarvan nie.


Theron sê tussen 20 liter per hektaar en 25 liter per hektaar word gemiddeld gebruik om koring te oes en om daardie hektaar se oes na afsetpunte te vervoer. “Dit maak jou produksiekoste skrikwekkend hoog!”


Aanplantings

Theron sê dié styging gaan ook gevolge inhou vir boere wat tans hulle grond voorberei om binnekort mielies en ander somergewasse te begin aanplant.


“Dit gaan ook ’n invloed op kunsmispryse hê, wat dié boere ook in ag gaan moet neem.”


“Daar sal talle  boere wees wat hul bewerkingsmetodes gaan hersien om soveel moontlik koste te bespaar. Soos bekend is boere prysnemers, dus kan hulle hierdie kostestygings nie aan die mark oordra nie en moet hulle dit absorber,” aldus Maree.


Maree verwag nie dat brandstofpryse binnekort kan daal nie, veral omdat die Noordelike Halfrond nou sy winter betree en die vraag na brandstof derhalwe toeneem. 


31 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman!
Het 'n klein close vriende kring. Vriende sien my as iemand met 'n goeie hart en is behulpsaam. Hou baie van tyd by my huis spandeer, braai, kos maak en swem. Sal 'n goeie movie...
Kom ons sien wat gebeur
Wel eks nie iemand wat oordeel nie. Wees jouself. Ek luister graag. Eerlik en opreg en hou nie van jok nie. [removed]
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot