AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Dieselpryse kan effens daal in Desember

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Willem van der Berg
Foto: Willem van der Berg
Dieselverbruikers kan vir ’n slag goeie nuus oor brandstofpryse in Desember verwag, terwyl petrolverbruikers moontlik meer sal moet opdok.

Mnr. Dawie Maree, hoof van inligting en bemarking by FNB Landbou, sê volgens die middel van die maand se syfers is daar ’n onderverhaling van R1,05 op petrol en ’n oorverhaling van 40c op diesel. “As hierdie neiging voortduur, sal ons goeie nuus vir ons dieselverbruikers hê, maar nie vir ons petrolverbruikers nie.

“Dit is beter nuus vir die landbousektor as wat daar in November was, ook aangesien die planttyd vir mielies weens nat weersomstandighede vertraag is. Dit is egter nog nie skitterende nuus nie. Die dieselprys is steeds hoër as wat dit ’n jaar gelede was.”

Hy sê die afwesigheid van groot verswakkings van wisselkoers en die daling in internasionale dieselpryse is vir die gunstige vooruitsig te danke. Internasionale petrolpryse beweeg egter in ’n minder gunstige rigting.

“Dit is goeie nuus vir landbousektor en vervoersektor. Die normale man op straat wat ’n petrolvoertuig ry, gaan waarskynlik nie so tevrede wees nie. Baie kan egter nog in die volgende twee weke gebeur.”

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-2.6%
Rand - Pond
21.60
-4.0%
Rand - Euro
18.55
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.4%
Goud
1,801.86
+1.9%
Silwer
22.57
+1.7%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,044.50
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot