AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Diewe slaan swart boere die hardste

Swart boere ly dikwels die swaarste onder veediefstal, dalk omdat hulle makliker teikens is vir diewe, aldus statistieke.

In altesaam 92% van veediefstalle wat aangemeld is, was swart huishoudings die slagoffers, wys amptelike statistieke. Só blyk uit die jongste South Africa Survey, 'n jaarboek oor alle sosiale, ekonomiese en politiese aspekte wat die SA Instituut vir Rasseverhoudinge sedert 1946 publiseer.

In die afdeling oor misdaad-slagoffers in die jaarboek word gemeld dat Suid-Afrikaanse huishoudings in 2011 deur 178 000 veediefstal-sake getref is. Hiervan was 92% swart, 1% Indiër en 7% wit.

Volgens die instituut is daar sowat 48 000 wit kommersiële boere in Suid-Afrika, en 221 000 ontluikende boere. Ontluikende boere word gedefinieer as dié wat gebaat het by regeringsprogramme om swart, bruin en Indiër-boere te bevorder.

Kommersiële wit boere het amper drie keer soveel stuks vee (sowat 33 miljoen beeste, bokke en skape) as ontluikende boere, wat sowat 13 miljoen stuks vee besit.

Die ontluikende boere benut waarskynlik hul skaars hulpbronne om eerder op ander kwessies as hul vee se veiligheid te fokus, sê Kerwin Lebone, 'n navorser van die instituut, in 'n verklaring. “Daarom is hul vee makliker teikens vir diewe.”

Aan die ander kant het gevestigde kommersiële boere ook beter toegang tot veiligheidmaatreëls soos heinings en elektroniese plaatjies vir hul vee, wat dit moeiliker maak om te steel.

Lebone voeg by dat swart huishoudings in die landbou ook op ander gebiede swaarder getref word. Sowat 83% van die huishoudings wat byvoorbeeld in dieselfde jaar deur diefstal van gesaaides getref is, was swart.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.17
+0.3%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,712.12
-0.8%
Silwer
20.47
-2.8%
Palladium
2,307.57
-0.6%
Platinum
924.38
-1.0%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,385
-0.8%
Alle aandele
65,792
-0.8%
Hulpbronne 10
63,612
-1.5%
Industriële 25
79,755
-0.4%
Finansiële 15
13,975
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Met n kitaar in die hand en liefde in my hart
Ek is vriendelik en n aangename mens om mee tyd te spandeer en is altyd besig om te lag. Ek stel altyd belang om te luister na ander se lewens stories
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot