AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Differensiaal: Graan SA help dit temper

Hoewel hy nie die differensiaal vir mielies steun nie, was die JSE ontvanklik vir sy insette, sê Graan SA.

Graan SA het kennis geneem van die liggingsdifferensiaal wat die JSE op 25 Maart vanjaar vir mielies aangekondig het. Alhoewel Graan SA nie die liggingsdifferensiaal steun nie, wil hy dit so laag as moontlik hou. Die gemiddelde verhoging in die differensiaal is 9,8%. Dit volg na 'n baie intensiewe vergadering tussen 'n afvaardiging van Graan SA met die JSE op 17 Maart vanjaar. "Die gesindheid was goed en die JSE was ontvanklik vir ons insette," het Jannie de Villiers, uitvoerende hoofbestuurder van Graan SA, gesê.

Die aanvanklike verhoging wat vir kommentaar uitgesit was, was 12,9%. Dié verhoging het verdag voorgekom, aangesien diesel met slegs 12,3% oor dieselfde tydperk verhoog het. Transnet Freight Rail het intussen ook nuwe tariewe vir 2014/15 bekendgemaak, waarvan sommige selfs verlaag het. Dit is bemoedigend, sê Graan SA.

"Dis egter steeds vir ons 'n bekommernis dat die persentasie wat per spoor vervoer word, aan die afneem is," het De Villiers gesê. Volgens SAGIS het Transnet Freight Rail slegs 16% van die mielies in 2013 vervoer, vergeleke met 80%+ in die tagtigs. Dit bly ook kommerwekkend dat die verskillende leweringspunte steeds baie van mekaar verskil – van 0% tot selfs 20%.

"Hierdie optrede van Graan SA het produsente meer as R100 miljoen gespaar. Dit is die waarde wat Graan SA toevoeg tot die produsente se sakebedrywighede in Suid-Afrika.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.10
+1.5%
Rand - Euro
17.41
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.74
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,637.96
-0.3%
Silwer
18.55
-1.7%
Palladium
2,082.50
+0.5%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot