AFGRI
BEAN
07 Feb
-
9885
16,00
CORN
07 Feb
-
4639
28,00
SOYA
07 Feb
-
8750
-38,00
SUNS
07 Feb
-
10130
-10,00
WEAT
07 Feb
-
6814
47,00
WMAZ
07 Feb
-
4289
-22,00
YMAZ
07 Feb
-
4425
-19,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Dink, doen anders vir volhoubare boerdery

Volhoubare boerdery was in die kollig tydens die Misstofvereniging se jaarlikse kongres.

Drastiese verandering is onvermydelik en die landbou sal vinnig moet aanpas om voedselsekerheid te bewerkstellig, het verskeie sprekers by die Misstofvereniging van Suider-Afrika se jaarlikse kongres gesê.

“Ons moet ons manier van dink en ons houding verander om volhoubaar te boer,” het prof. Izak Groenewald, van die Sentrum vir Volhoubare Landbou aan die Vrystaatse Universiteit tydens die Misstofvereniging van Suider-Afrika (MVSA), voorheen die Misstofvereniging van Suid-Afrika, se jaarlike kongres gesê.

Dié vereniging het op gelyke voet met veranderinge in die bedryf ’n naamsverandering ondergaan en ’n nuwe grondwet goedgekeur om aan vereistes van die Maatskappyewet van 2008 te voldoen. Die jaarlikse kongres het op 10 Junie vanjaar by die Indaba Hotel in Johannesburg plaasgevind en die tema was Volhoubaarheid.

“Die misstofbedryf het drasties verander,” het mnr. Adriaan de Lange, voorsitter van die MVSA, gesê. “Die waardeketting bestaan nie meer uit ’n paar groot verskaffers wat álles dek nie, maar uit verskeie vlakke van belanghebbendes.”

Volgens Groenewald sal ekologiese, ekonomiese en sosiale faktore in ’n groter mate in ag geneem moet word om volhoubaar te boer.  “Met ander woorde, ons moet korttermynoorlewing en langtermyndoelwitte balanseer.”

Een van die kernvrae wat tydens die kongres aangespreek is, is hoe om dualisme in die landbou (kommersiële boere aan die een kant van die spektrum en landelike bestaans- en kleinboere aan die ander kant) te bestuur om voedselsekerheid te bewerkstellig.

Volgens dr. Jack Armour, landbou-ekonoom en bedryfsbestuurder van Vrystaat Landbou, sal meer klein- en bestaansboere móét oorbeweeg na die kommersiële kant van die spektrum. “Maar ons moet in gedagte hou dat landelike gemeenskappe afhanklik is van plaaslike kleinboere vir korttermynoorlewing.  Die hele bedryf moet hiermee help deur opleiding, mentorskap en toegang tot markte, finansiering en inligting te verskaf.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.58
+0.4%
Rand - Pond
21.17
+0.3%
Rand - Euro
18.84
+0.6%
Rand - Aus dollar
12.20
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.7%
Platinum
973.72
-0.0%
Palladium
1,651.26
+3.3%
Goud
1,869.37
+0.1%
Silwer
22.13
-0.7%
Brent-ruolie
80.99
+1.3%
Top-40
73,434
-0.1%
Alle aandele
79,534
-0.1%
Hulpbronne 10
74,594
+0.7%
Industriële 25
102,656
-0.5%
Finansiële 15
16,333
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Alleen maar gelukkig
Ek is n sosiale spontane mens wat hou van lag en goeie geselskap. Ek werk hard, soms lang ure, maar hou ook van rustig wees. Ons is nie veronderstel om alleen deur die lewe te...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot