AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dink nuut oor weerstand by onkruid

Die mens moet sy taktiek verander as hy die stryd teen onkruid wil wen , sê 'n bioloog.

Nuwe planne is nodig as boere die stryd teen onkruidweerstand te bowe wil kom, sê dr. Jerry Green, 'n bioloog in DuPont Pioneer se agri-biotegnologiegroep in Amerika.

Hy het tydens 'n internasionale konferensie oor onkruidweerstand in Perth, Wes-Australië, gesê die wêreld kan dit nie bekostig om enige bestaande tegnologie oor te slaan nie. “Hoe ons onkruid bestuur, moet verander. Ons moet ons bestuurstaktieke verander, diversifiseer, afwissel en kombineer.”

Boere in Amerika se snelle aanvaarding van geneties-gemodifiseerde akkerbougewasse met weerstand teen glifosaat, 'n breëspektrum sistemiese onkruiddoder, het daartoe gelei dat hulle al hoe minder onkruiddoders afgewissel het. Dit het ook daartoe gelei dat minder navorsing gedoen is om nuwe onkruiddoders te ontdek. Hoewel glifosaat op glifosaatbestande gewasse vir meer as 'n dekade goed gewerk het, is die toename in onkruidweerstand teen glifosaat besig om die volhoubaarheid van gewasproduksie te bedreig.

Kombinasies van praktyke
Volgens Green word boere genoop om bestrydingspraktyke teen onkruid te gebruik wat net gedeeltelik doeltreffend is, byvoorbeeld kombinasies van chemiese, bewerkings-, biologiese en meganiese praktyke, en selfs gevalle waar onkruid met die hand uitgeroei word.

Hy sê die bedryf moet leer uit die foute wat met glifosaat gemaak is en besef dat daar nie nét op chemiese bestrydingsmetodes staatgemaak kan word nie. “Ons gaan nie-chemiese innovasies benodig.”

Tydens vraetyd het Green gesê dis dalk uit desperaatheid dat ou onkruiddoders, waarvan die registrasie nog nie verval het nie, nou weer opgediep word. “Dis deel van ons chemiese gedagtegang  dat nuwe formulate van onkruiddoders en vernuwing op molekulêre vlak nou plaasvind.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot