AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dis maak of breek vir mielie-oes

Die volgende twee weke is maak of breek vir Suid-Afrika se mielieoes met talle boere wat wag op tydige reën.

Die volgende twee weke is maak of breek vir Suid-Afrika se mielieoes. Terwyl die groot aanplantings saam met goeie reën ’n rekordoes kan produseer, word mielielande in die noordweste en sentrale deel van die somersaaigebied, waar die meeste wit mielies geproduseer word, daagliks al hoe droër.

Dit is in teenstelling met die belowende oeste wat in die oostelike produksiegebiede op die lande staan. Tekens is sterk dat die seisoen nog wel goeie reën kan oplewer, maar die groot vraag is of dit betyds gaan val om die oeste te red. Prof. Johan Willemse, landbou-ekonoom aan die Universiteit van die Vrystaat, het op sy departement se kwartaallikse bemarkingwerksessie gesê hy is skepties oor die moontlikheid van ’n oes van 13 miljoen ton.

As alles van nou af gunstig verloop, kan die oes nader aan 12,5 miljoen wees. Maar as dit nie betyds reën nie, kan dit tussen 9 en 10 miljoen ton draai, meen hy.

Weervooruitsigte kan gunstig word
Mnr. Johan van den Berg, klimatoloog van Santam, sê daar is die laaste ruk sterk aanduidings dat weervooruitsigte, wat al maande lank neutraal tussen La Niña en El Niño huiwer, na die gunstige kant vir die somerreëngebied begin swaai het.

Die groot probleem is dat die meeste aanplantings gedoen is op grond met relatief lae vogvlakke. Daarom het die mielies nou omtrent weekliks reën nodig om droogteskade te verhoed. Talle boere kon ook eers laat plant en weet dus steeds nie of hulle ’n oes gaan hê nie.

“Verlede jaar het ons teen 20 Januarie geweet of ons ’n oes het of nie. Vanjaar gaan ons omtrent eers teen 20 Februarie weet,” het mnr. Danie Minnaar, ’n boer van Kroonstad, op die werksessie gesê. Intussen heers net soveel onsekerheid oor die rigting wat die mieliepryse gaan inslaan. En omdat boere nie seker is of hulle ’n oes gaan hê nie, kon hulle nie met vooruit-kontraktering die vroeëre hoë pryse benut of hulself teen ’n moontlike daling verskans nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot