AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4786
-16,00
SOYA
05 Okt
-
9240
-25,00
SUNS
05 Okt
-
10206
-4,00
WEAT
05 Okt
-
7202
33,00
WMAZ
05 Okt
-
4947,8
31,80
YMAZ
05 Okt
-
4869
13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Dispuut met LNR verklaar

'n Dispuut is deur die Oliesade-Advieskomitee (OAK) met die president van die Landbounavorsingsraad (LNR), dr. N.M. Tau-Mzamane, verklaar oor die intellektuele eienaarskap van navorsing wat gesamentlik deur die Olie- en Proteïensade-Ontwikkelingstrust (OPOT) en die LNR gefinansier word.

Mnr. Gerhard Scholtemeijer, voorsitter van die Oliesade-Advieskomitee, sê samesprekings oor die saak is sedert Mei 2001 met die LNR gevoer. Sedert dr. Tau-Mzamane se aanstelling in Junie 2001 is die saak by herhaling onder haar aandag gebring.

Einde September 2001 het die OPOT die finansiering gestaak van alle navorsing wat deur die LNR vir die OPOT onderneem word. Dr. Tau-Mzamane is daarvan in kennis gestel en 'n poging is aangewend om 'n afspraak met haar te kry om die saak te bespreek. Afsprake is gemaak, maar sy het diti telkens op kort kennisgewing gekanselleer.

Ná druk vanuit verskeie oorde, waaronder kommoditeitstrusts, het sy uiteindelik afsprake met etlike liggame nagekom, waaronder 'n gesprek wat op 25 April deur die oliesadebedryf met haar gevoer is. Op hierdie vergadering is met haar ooreengekom dat die bedryf 'n pro-forma-ooreenkoms oor intellektuele eienaarskap aan haar sal voorlê, soortgelyk aan ander ooreenkomste wat reeds deur die LNR gesluit is en eerbiedig word. Die ooreenkoms sou as tussentydse maatreël dien om die geskil tydelik te besleg en navorsing te bevorder nie.

Die ooreenkoms is aan haar gestuur en ontvangs is op 24 Mei erken. Sedertdien het die bedryf egter geen verdere reaksie van haar ontvang nie.

"Die oliesadebedryf betreur haar klaarblyklike ongevoeligheid oor navorsing. Hoewel alle betrokkenes in die oliesadebedryf daaronder ly word die opkomende landbou die ergste benadeel. As hierdie optrede voortduur, kan dit ook 'n ongunstige invloed op die plan vir die landbou hê. Die saak word des te meer betreur omdat die president van die LNR volgens die LNR-wet gemagtig word om sulke ooreenkomste te onderteken," sê mnr. Scholtemeijer.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
-0.4%
Rand - Pond
20.20
+0.1%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.49
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,717.72
-0.5%
Silwer
20.75
-1.5%
Palladium
2,314.50
-0.3%
Platinum
927.00
-0.7%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,918
+0.1%
Alle aandele
66,353
+0.1%
Hulpbronne 10
64,194
-0.6%
Industriële 25
80,336
+0.3%
Finansiële 15
14,150
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die mooi kant van die lewe wys
Ek is n boer van beroep maar dis nie net n beroep nie dis n passie om elke dag in die skepping te kan werk is n vooreg. Ek het n grood liefde vir die natuur en om tyd daar in te...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot