AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

Distell brei uit in Oos-Afrika

Distell vergroot sy voetspoor in Oos-Afrika met 'n belang van 26% in Kenia Wine Agencies Holding East Africa.

Die Distell-groep het onlangs sy greep in Oos-Afrika versterk deur ’n belang van 26% in Kenia Wine Agencies Holding East Africa (KHEAL) te verkry. KHEAL versprei sedert 1998 verskeie handelsmerke van Distell en bedryf vyf verspreidingsentrums in Kenia, een in Uganda en besit ’n volfiliaal in Rwanda. Dit verkoop ook produkte in belastingvrye afsetpunte in Kenia en Rwanda.

Mnr. Richard Rushton, uitvoerende hoof van die Distell-groep sê die transaksie, ter waarde van sowat R105 miljoen, sal Distell se verhouding met KHEAL versterk en die vennootskap tot ’n aansienliker meer volhoubare vlak neem. Aandeelhouding beteken dat Distell groter insae sal hê op die manier waarop sy handelsmerke bemark en versprei word. Die transaksie sal ook beteken dat Distell die alleenverspreider van verskeie handelsmerke in Oos-Afrika word.

Rushton sê dat ekonomiese vooruitsigte vir Oos-Afrika belowend is: “Oos-Afrika se gesamentlike bevolking is meer as 150 miljoen mense en onlangse energie-ontdekkings is besig om die ekonomie ’n hupstoot te gee.”

Die verkryging is die jongste van verskeie strategiese regstreekse beleggings deur Distell in Afrika. Die groep het ook onlangs ’n botteleringsaanleg in Accra in Ghana geopen en ook grond in Nigerië en Angola vir vervaardigingsaanlegte gekoop, wat volgende jaar in bedryf gestel sal word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot